WeesNet

WeesNet Just Be Creations se naam het verander na WeesNet...
Jesaja 43:19: ...kyk Ek gaan iets nuuts maak...

13/11/2025

2026!

ń Uitnodiging na ń damesoggend het gelei na die oulike geskenkies wat ek vir hulle gemaak het.  Dankie Stephanie Coleman...
30/09/2025

ń Uitnodiging na ń damesoggend het gelei na die oulike geskenkies wat ek vir hulle gemaak het. Dankie Stephanie Coleman dat ek dit vir jou kon doen en vir jou pragtige tafeldek❤️
alomteenwoordigend
PS: vir bestelling stuur my ń private boodskap

WITH GOD ALL THINGS ARE POSSIBLE

Kyk hierdie oulike dankie sê goedjies wat ek vir my dogter se babyshower gemaak het...shout out aan Shimone Van Staden v...
26/05/2025

Kyk hierdie oulike dankie sê goedjies wat ek vir my dogter se babyshower gemaak het...shout out aan Shimone Van Staden vir haar hulp met die "sweets wrappers"...

♥️♥️♥️
19/05/2025

♥️♥️♥️

Wat ń heerlike oggend weer saam my klas mensies...julle idees en hoe julle goedjies mooimaak is altyd so inspirerend...d...
19/05/2025

Wat ń heerlike oggend weer saam my klas mensies...julle idees en hoe julle goedjies mooimaak is altyd so inspirerend...dankie Jackie van Chatterleys Coffee Shop vir jou heerlike atmosfeer en kos en altyd bereidwilligheid vir jou plekkie. Ek sien uit na volgende klas.......

Klas vir 2025! Super excited!   ideas
22/01/2025

Klas vir 2025! Super excited!

ideas

09/11/2024

Laaste klassie vd jaar...dankie dames was fun gewees...so dankbaar vir elke klas van 2024 gewees.
Elke dame wat by die klasse was in 2024 dit word opreg waardeer.🩷
Julle almal is ń inspirasie in my lewe...baie dankie vir julle🪷
Ek sien uit na 2025!

Address

Pretoria

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 12:00

Telephone

+27658863013

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when WeesNet posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to WeesNet:

Shortcuts

Share