Vra Vir Leeflik

Vra Vir Leeflik Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Vra Vir Leeflik, Rietfontein, Pretoria.

✨ Event planning & styling
🎈 Balloons | Decor | Flowers | Setups
🤍 Turning your ideas into beautiful memories
📍 Modimolle & surrounding areas
📲 Enquiries: Direct Message or WhatsApp

Your vision. Our styling. Your moment. ✨From the first idea to the final detail, we’re here to bring your celebration to...
28/09/2026

Your vision. Our styling. Your moment. ✨
From the first idea to the final detail, we’re here to bring your celebration to life.

🎀 Event styling
🪞 Prop hire
🎈 Balloon garlands & backdrops
🌸 Floral arrangements
🍽️ Tablescaping
🤍 Welcome signage
📋 Full-service planning

Whatever you’re celebrating, let’s make it feel uniquely yours.

📍 Based in Nylstroom, Limpopo
🚗 Willing to travel for your special occasion
📞 Contact us to start planning your celebration 082 491 9382

Vra vir Leeflik
Turning your ideas into unforgettable moments✨

✨🥂 ’n Bachelorette om te onthou, mooi en leeflik gedoen!Hierdie een was só lekker om te doen! Van die mooi tafel met al ...
25/09/2026

✨🥂 ’n Bachelorette om te onthou, mooi en leeflik gedoen!

Hierdie een was só lekker om te doen! Van die mooi tafel met al die self gemaakte charcuterie-borde, tot die games, geskenksakkies en elke klein detail wat die dag spesiaal gemaak het. 🤍

En natuurlik kan ons nie die mooi backdrop, ballonne en blomme vergeet nie! ✨ Van die tafel wat perfek gedek is tot die groter dekor-elemente wat die hele spasie bymekaar bring, is dit juis die klein detailtjies wat ’n gewone geleentheid in ’n Vra Vir Leeflik-ervaring verander.

Of jy nou ’n spesifieke idee in jou kop het, of glad nie weet waar om te begin nie, you name it, we do it! 🥂

Bachelorettes, bridal showers, verjaarsdae, baby showers of enige spesiale geleentheid… bring vir ons die idee en ons help jou om dit mooi tot lewe te bring. 🤍

📲 082 491 9382
Vra Vir Leeflik
Jy bring die idee, ek bring dit tot lewe.

Wat julle sien: die mooi, klaar setup. ✨Wat julle nie altyd sien nie: alles wat vooraf gebeur.Ballonne organiseer, ure s...
21/09/2026

Wat julle sien: die mooi, klaar setup. ✨
Wat julle nie altyd sien nie: alles wat vooraf gebeur.

Ballonne organiseer, ure se opblaas, koffie tussenin, kar Tetris, laataande en al die klein detailtjies wat niemand noodwendig raaksien nie. 🤍

Event styling is nie net die mooi finale foto nie. Dit is ook die beplanning, voorbereiding, harde werk en liefde wat agter die skerms ingaan om daardie finale oomblik moontlik te maak.

’n Bietjie chaos, baie ballonne, ’n hele paar koppies koffie en soms ’n baie laat aand... 😂☕🎈

Maar wanneer alles uiteindelik saamkom?

Dan weet ek hoekom ek dit LOVE. 🤍

Vra Vir Leeflik
Jy bring die idee, ek bring dit tot lewe✨
📲 082 491 9382

✨🐝 ’n Baie spesiale eerste verjaarsdag & doopviering, mooi en leeflik gedoen!Van die mooiste klein detailtjies tot die h...
17/09/2026

✨🐝 ’n Baie spesiale eerste verjaarsdag & doopviering, mooi en leeflik gedoen!

Van die mooiste klein detailtjies tot die hele setup wat die tema perfek bymekaar gebring het. Ek LOVE dit om ’n idee te vat en dit in ’n spesiale ruimte te verander waar elke detail deel van die dag se herinneringe word✨

Hierdie klein bytjie-partytjie was gevul met sagte detail, mooi dekor en natuurlik ’n hele klomp liefde🐝💛

Twee baie spesiale geleenthede, een onvergeetlike dag

As jy droom van ’n spesiale setup vir jou volgende geleentheid, laat Vra Vir Leeflik die mooi werk doen terwyl jy die oomblik geniet. ✨

📲 082 491 9382

Vra Vir Leeflik🤍
Jy bring die idee, ek bring dit tot lewe.

Hallo! As ons mekaar nog nie behoorlik ontmoet het nie, laat ek myself gou voorstel. Ek is Alesia, die persoon agter Vra...
16/09/2026

Hallo! As ons mekaar nog nie behoorlik ontmoet het nie, laat ek myself gou voorstel. Ek is Alesia, die persoon agter Vra Vir Leeflik. 🤍

Ek is ’n mamma van 4, met drie besige dogtertjies en ’n splinternuwe baba-seuntjie. Die lewe is nie altyd rustig nie, maar tussen die chaos leer hulle my elke dag om kreatief te wees, vinnig te dink en veral om die mooi in die klein oomblikke raak te sien. ✨

Ek het nog altyd daarvan gehou om dinge mooi te maak, idees uit te dink en geleenthede spesiaal te laat voel. Dis presies waar Vra Vir Leeflik begin het.

Van die eerste idee tot die laaste ballon, blom en dekorstukkie, is ek graag betrokke by die hele proses. Ek hou daarvan om ’n visie te vat en dit stap vir stap in iets tasbaars te verander.

Maar wat julle dalk nie altyd sien nie, is alles wat agter die skerms gebeur. Die beplanning, lysies, rondskarrel, detailtjies, laaste-minuut veranderinge en natuurlik ’n hele paar koppies koffie! ☕️😄

Gelukkig het ek ’n man wat my ondersteun, selfs met die idees wat soms ’n bietjie wild klink. 😄 Werries gee my die moed om aan te hou droom en hierdie passie met my hele hart uit te leef.

Vra Vir Leeflik is vir my soveel meer as net dekor. Dit gaan oor die mense, die herinneringe en daardie oomblikke wat jy vir altyd wil onthou. 🤍

Dankie aan elke persoon wat al ’n geleentheid aan my toevertrou het, my bladsy volg, my plasings deel of my naam aanbeveel. Julle help my om iets waarvan ek rêrig hou, verder te laat groei. ✨

Ek is Alesia, en dít is die hart agter Vra Vir Leeflik🤍

✨🌸 Van blomme tot ballonne en elke klein detail tussenin 🌸✨Ek LOVE dit om ’n hele spasie te transformeer in iets mooi en...
19/05/2026

✨🌸 Van blomme tot ballonne en elke klein detail tussenin 🌸✨

Ek LOVE dit om ’n hele spasie te transformeer in iets mooi en spesiaal 💕
Elke funksie word met soveel liefde, detail en kreatiwiteit saamgesit om dit perfek vir my kliënte te maak.

As jy droom van ’n stunning setup sonder al die stres, ek help graag ✨

📍Nylstroom | Warmbad & omgewing

Stuur gerus n boodskap vir enige bookings & navrae 082 491 9382 🤩

🌸💛 Sagte pienk, geel en die mooiste blommetjies ✨Ek het hierdie baby shower setup so geniet.Vrolik, elegant en vol mooi ...
15/05/2026

🌸💛 Sagte pienk, geel en die mooiste blommetjies ✨

Ek het hierdie baby shower setup so geniet.
Vrolik, elegant en vol mooi detail 💕
Dis altyd spesiaal om deel te wees van sulke kosbare oomblikke 🍼

Van dekor tot blomme en opstel, ek help graag om jou funksie mooi én stressvry te maak 🌿

Kontak gerus vir enige navrae 082 491 9382

🖤✨ Swart, wit & goud sal altyd elegant wees ✨🖤Ek het hierdie mooi setup so geniet  sStylvol, classy en perfek vir ’n spe...
14/05/2026

🖤✨ Swart, wit & goud sal altyd elegant wees ✨🖤

Ek het hierdie mooi setup so geniet
s
Stylvol, classy en perfek vir ’n spesiale geleentheid!

Maak nie saak wat die tema of funksie is nie, ek LOVE dit om elke visie lewe te gee 💫
Bookings oop vir komende funksies & events ✨

Kontak gerus vir enige navrae
082 491 9382

✨⛳ ’n Spesiale verrassing vir ’n baie spesiale “JA” 💍💕Hierdie surprise engagement setup by die gholfbaan was eenvoudig, ...
13/05/2026

✨⛳ ’n Spesiale verrassing vir ’n baie spesiale “JA” 💍💕

Hierdie surprise engagement setup by die gholfbaan was eenvoudig, elegant en so romanties ✨
Ek LOVE dit om mense se mooiste oomblikke ekstra spesiaal te maak.

Van klein details tot die volledige setup..
ek help graag 🌸

Kontak gerus vir enige navrae 0824919382

Fotos van die groot oomlik vasgevang deur rabie photography 📸

🍯🧸 Oh honey honey… hoe oulik is hierdie Winnie the Pooh partytjie?! ✨Van ballonne tot die klein detail ... ek LOVE dit o...
12/05/2026

🍯🧸 Oh honey honey… hoe oulik is hierdie Winnie the Pooh partytjie?! ✨

Van ballonne tot die klein detail ... ek LOVE dit om spesiale temas lewe te gee 💛

As jy ’n stunning partytjie wil hê sonder al die stres, los dit vir my 🌸
Ek help met die dekor, opstel en al die mooi detail sodat jy net die dag kan geniet!

Kontak gerus vir enige navrae✨
📞082 491 9382

Address

Rietfontein
Pretoria

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vra Vir Leeflik posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Vra Vir Leeflik:

Shortcuts

Share