15/06/2026
Mixed Media Collage- Laag op Laag
Sat 27 Junie en Dins 30 Junie
9:30 vm
Kameelfontein , Pretoria
Is daar nog n doedie of 2 buiten die met wie ek reeds gesels het,
wat sal belangstel om saam te kuier en net
kreatief te speel en te ontspan.
Kies een van die Basiese pakkette - en jy kan jou eie prente en fillers/ agtergronde skep uit beskikbare voorraad by my .
Of jy kan n reeds saamgestelde pakkie koop en daarmee werk en aanvul.
Verskeie om van te kies!