25/11/2024
Tyd (en voorraad) hardloop uit π Nog net 6 dae oor voor Desember πBestel gou!
Gee die storie van Jesus as 'n geskenk die kerstyd met 25 dae se pret in een aktiwiteitsboks! βπ¨β€πβ€
Γ± Handgemaakte Adventskalender : Verf elke dag Γ± ander kersornamentjie met n Bybel karakter voor op en Γ± bypassende Bybelversie agterop, wat die storie van die geboorte van Jesus vertel oor 25 dae.
Slegs beskikbaar in Afrikaans - Beperkte voorraad beskikbaar.
Ornamentjies is 5cm elk. Boks bevat 25 ornamentjies in individuele geskenkboksies, sowel as 7 verskillende potjies akriel verf en 4 weggooibare kwassies.
(Produk is handgemaak, so verskille kan voorkom)
Pudo courier landswyd vir addisionele R100, of oplaai in Riviera, Pretoria.
[email protected]