Windpomp Creations

Windpomp Creations Bamboo Wooden Watches, Custom Made Photoframes Die Foto rame en alles wat ons ontwerp en maak is om die plattelandse lewe weer terug te bring in jou huis!

Ons het begin om die Hout Foto Rame te maak, omdat ons die tipe mense is wat hou daarvan om anders te wees, om altyd iets te doen wat out of the "Ordinary" is! Alles wat ons maak word "Custom Design" volgens hoe jy dit wil he! Kontak ons nog vandag vir jou eie Kreatiewe, one of a kind, custom Design Windpomp Creations Foto raam en produkte! Ons het ook Bamboo Horlosies met regte leer bamdjies.

Is jy opsoek na ñ unieke geskenk wat verpersoonlik is, is jy op die regte plek!By Windpomp Creations het ons verskeie it...
19/02/2026

Is jy opsoek na ñ unieke geskenk wat verpersoonlik is, is jy op die regte plek!

By Windpomp Creations het ons verskeie items wat verpersoonlik kan word teen bekostigbare pryse!

Met Moedersdag op ons spore is dit die ideale geleentheid om daai spesiale mamma/ouma te bederf met iets verpersoonlik!🤩🤩

Ons is in Pretoria Noord geleë maar courier Landswyd met The courier guy dienste!

Kontak ons gerus op 0745458464 vir meer inligting of besoek gerus ons katelogus 👇

https://wa.me/c/27745458464

Is jy opsoek na ñ unieke geskenk wat verpersoonlik is, is jy op die regte plek!By Windpomp Creations het ons verskeie it...
01/12/2025

Is jy opsoek na ñ unieke geskenk wat verpersoonlik is, is jy op die regte plek!

By Windpomp Creations het ons verskeie items wat verpersoonlik kan word teen bekostigbare pryse!

Met kersfees op ons spore is dit die ideale geleentheid om daai spesiale iemand te bederf met iets verpersoonlik!🤩🤩

Ons is in Pretoria Noord geleë maar courier Landswyd met The courier guy dienste!

Kontak ons gerus op 0745458464 vir meer inligting of besoek gerus ons katelogus 👇

https://wa.me/c/27745458464

Is jy opsoek na ñ unieke geskenk wat verpersoonlik is, is jy op die regte plek!By Windpomp Creations het ons verskeie it...
10/03/2025

Is jy opsoek na ñ unieke geskenk wat verpersoonlik is, is jy op die regte plek!

By Windpomp Creations het ons verskeie items wat verpersoonlik kan word teen bekostigbare pryse!

Met Mamma en Pappa dag binnekort hier, hoe dan anders om iemand te bederf met ñ unieke geskenk!

Jag seisoen is ook amper hier en ons het verskeie items om daai eerste bokjag "memorable" te maak!

Ons is in Pretoria Noord geleë maar courier Landswyd met The courier guy dienste!

Kontak ons gerus op 0745458464 vir meer inligting of besoek gerus ons Katelogus 👇👇
https://wa.me/c/27745458464

Liefde is in die lug!🩷🩷🩷En hoe om anders vir iemand te sêbrk is lief vir jou as iets spesiaal en verpersoonlik.By Windpo...
29/01/2025

Liefde is in die lug!🩷🩷🩷
En hoe om anders vir iemand te sêbrk is lief vir jou as iets spesiaal en verpersoonlik.

By Windpomp Creations verpersoonlik ons verskeie items teen bekostigbare pryse!

Ons is in Pretoria Geleë maar courier landswyd met the courier guy.

Loer gerus na ons katelogus of kontak ons op 0745458464 vir enige verdere inligting.
👇👇👇👇
https://wa.me/c/27745458464
https://lll

Kersfees Is 16 dae weg!!!En ons kan jou nog help om iemand te bederf die kersfees!By Windpomp Creations het ons verskeie...
09/12/2024

Kersfees Is 16 dae weg!!!

En ons kan jou nog help om iemand te bederf die kersfees!

By Windpomp Creations het ons verskeie items wat ons verpersoonlik en baie items wat op Spesiale pryse is vir Feestyd!

Loer gerus na ons katelogus 👇👇
https://wa.me/c/27745458464

Ons is in Pretoria Noord geleë maar courier landswyd met The Courier Guy se dienste.

Kontak ons gerus op 0745458464.

👇👇 Kom loer gou hier 👇👇Kersfees is op ons spore, en almal is altyd opsoek na iets uniek en spesiaal, jy is beslis op die...
31/10/2024

👇👇 Kom loer gou hier 👇👇

Kersfees is op ons spore, en almal is altyd opsoek na iets uniek en spesiaal, jy is beslis op die regte plek! By Windpomp Creations is dit ons missie om elke liewe geskenk uniek en spesiaal te verpersoonlik!

Ons Spesiale aanbieding begin vanaf 1 November tot en met 20 Desember.

Gatsak messies vir R190 met gravering en verpak in houtboksie.
Naam en boodskap gegraveerde beursie R350 in hout boksie verpak.
Foto gegraveerde beursie met naam en boodskap R450 in hout boksie verpak.
One messie en beursie combo is R420 met gravering en hout boksie verpakking.
Dames beursie is R420 met naam en boodskap gravering.
Dames beursie met foto gravering is R520.

Loer gerus na ons katelogus 👇
https://wa.me/c/27745458464

Ons is in Pta geleë, courier landswyd met the coruier guy.

Kontak ons gerus op 0745458464 vir enige navrae of bestellings.

Kom bederf daai spesiale iemand, jy weet jy wil🥳🌻

Address

Pretoria

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 12:00

Telephone

+27745458464

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Windpomp Creations posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Windpomp Creations:

Share

Category