06/10/2025
Ek is dankbaar vir die geleentheid wat ek gehad het om my storie te deel op Radio Pulpit
My storie, hoe RegtigBlessed gebore was uit my diepste seer, en hoe die Here my siel kom genees het sodat ek ander ook kan help deur my storie te vertel.
Kom haal jou GRATIS Jubilee boekie by ons winkel (557 Rubensteinweg)! 🤗🙏
Ons deel dit met LIEFDE uit aan elkeen wat ons winkel besoek, jy hoef NIKS te koop om een te ontvang nie. Ons het oorgenoeg in voorraad vir almal wat kom kuier. ❤️
Ek het sommer 'n selfoon video geneem om dit met almal te deel op Youtube:
Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.