Lynette Penzes Glass Artist

Lynette Penzes Glass Artist "Unique, handmade glass creations – each piece tells its own story. Follow my journey and explore the colorful world of glass."

Fantasiese dag in Rustenburg by Art in the Park
02/07/2026

Fantasiese dag in Rustenburg by Art in the Park

18/11/2025

“Daardie oomblik wanneer jy die kiln op 100°C oopmaak… en jou stacking-blokkies glimlag terug. 🔥✨ Glas + warmte = geluk.”

Unieke handgemaakte dekor staander met ’n pragtige opalescent g***s en ’n klippie-effek wat onmiddellik aandag trek. Per...
14/11/2025

Unieke handgemaakte dekor staander met ’n pragtige opalescent g***s en ’n klippie-effek wat onmiddellik aandag trek. Perfek vir dekor, geskenke of om jou tafelstyl op te lig.

300x400 Iridescent Sea Blue Fused Glass Platter
28/09/2025

300x400 Iridescent Sea Blue Fused Glass Platter

Sweetie bakkie...
31/08/2025

Sweetie bakkie...

Nuut uit die oond! 🔥☕️3 lae Bullseye glas gestack: afwisselend Dense White en French Vanilla – ’n klassieke kombinasie w...
28/07/2025

Nuut uit die oond! 🔥☕️

3 lae Bullseye glas gestack: afwisselend Dense White en French Vanilla – ’n klassieke kombinasie wat subtiele chemiese reaksies gee en ’n melkagtige effek skep. Die stuk is volledig gefuse op 805°C om die lae se vorm te behou, en daarna in ’n mold geslump vir ’n afgeronde, funksionele eindproduk.

Ideaal as ’n dekoratiewe fokuspunt of stylvolle geskenk. 🌿✨

Warm uit die Kiln...my "Vertragie" het haar 1ste fused glass projek voltooi –  🌈💖
28/07/2025

Warm uit die Kiln...my "Vertragie" het haar 1ste fused glass projek voltooi – 🌈💖

Fused Glass Liefde...As ʼn pou nie mag show-off nie, wie mag dan?Baie kleur, bietjie attitude en ʼn klomp fused glass lief...
09/07/2025

Fused Glass Liefde...

As ʼn pou nie mag show-off nie, wie mag dan?
Baie kleur, bietjie attitude en ʼn klomp fused glass liefde...elke stukkie glas is sorgvuldig gesny, gepas en gesmelt tot sy volle glorie!

Item is Verkoop😀Kleurvolle skakerings vanuit elke hoek...
30/06/2025

Item is Verkoop😀

Kleurvolle skakerings vanuit elke hoek...

Anton tried fused glass once… it was a huge success! He promptly retired and handed the art over to me. 😄🔥
24/06/2025

Anton tried fused glass once… it was a huge success! He promptly retired and handed the art over to me. 😄🔥

Address

Montana Tuine
Pretoria
0001

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lynette Penzes Glass Artist posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category