Mooi 🧢 Handgemaakte bykomstighede
✨ Liefde in elke steek
πŸ“Uniek. Mooi. Met trots gehekel.

10% Afslag op die twee sakke‼️DM my gerus indien jy belangstel. β™₯️
17/10/2025

10% Afslag op die twee sakke‼️DM my gerus indien jy belangstel. β™₯️

Want elke dogtertjie wil mos soos mamma lyk πŸ’•πŸ‘› Kersfees en Verjaardag geskenkies. πŸŽ„πŸŽπŸŽˆ
17/09/2025

Want elke dogtertjie wil mos soos mamma lyk πŸ’•πŸ‘› Kersfees en Verjaardag geskenkies. πŸŽ„πŸŽπŸŽˆ

In die lig gesien van Vrouemaand, is hier ietsie handig vir julle. πŸ’ƒπŸΌπŸ’‹πŸ•ΆοΈπŸ‘“ Mooiste Jackie stuur vir my die idee n paar da...
12/08/2025

In die lig gesien van Vrouemaand, is hier ietsie handig vir julle. πŸ’ƒπŸΌπŸ’‹πŸ•ΆοΈπŸ‘“ Mooiste Jackie stuur vir my die idee n paar dae terug en ek spring aan die werk. En siedaar.... 😁 Gebruik dit as n sleutelhouer/brilhouer, of sommer net n handige houer in jou kar of handsak sodat die bril nie so los lΓͺ en krappe kry nie. 😍😍😍

Nuwe Boho-styl sak vir MOOI!! Absoluut my gunsteling kleure. Vat my terug na die seesand en mooi blou oseaan. Egte leer ...
07/08/2025

Nuwe Boho-styl sak vir MOOI!! Absoluut my gunsteling kleure. Vat my terug na die seesand en mooi blou oseaan. Egte leer straps, over-the-shoulder styl. Of as dit te lank is, kan jy dit knoop en korter maak. 23cm Hoog en 18cm Omtrek. Kontak my vir meer inligting... πŸ€πŸ€ŽπŸ’™πŸ˜

✨ Travel light, love handmade ✨This little beauty is the perfect companion for your next getaway – just the right size f...
26/07/2025

✨ Travel light, love handmade ✨
This little beauty is the perfect companion for your next getaway – just the right size for your passport, a few essentials, and a whole lot of charm. 🧡🌿

Effortlessly chic and handmade with love β€” this light boho crochet bag is your perfect everyday companion 🌿✨
23/07/2025

Effortlessly chic and handmade with love β€” this light boho crochet bag is your perfect everyday companion 🌿✨

Son, see en styl β˜€οΈπŸŒŠHierdie handgehekelde roomkleurige emmersak met ryk bruin leerbande word vertoon β€” die perfekte stra...
30/06/2025

Son, see en styl β˜€οΈπŸŒŠ
Hierdie handgehekelde roomkleurige emmersak met ryk bruin leerbande word vertoon β€” die perfekte strandmaat vir moeitelose elegansie.πŸ‘œπŸ§΅

Address

Pretoria

Telephone

+27827737885

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mooi posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mooi:

Share