Kaggelakkies

Kaggelakkies A cosy venue with a vintage setting, monthly workshops and a small giftshop stacked with beautiful handmade decor and gifts

KaggelakkiesSat 12 Sept 2026Heritage day - Braai CaddyDankie vir 'n heerlike oggend van kuier & verf! Jul Caddies lyk pr...
12/09/2026

Kaggelakkies
Sat 12 Sept 2026
Heritage day - Braai Caddy

Dankie vir 'n heerlike oggend van kuier & verf!
Jul Caddies lyk pragtig- lekker braai! ❤️

Liewe DamesHoop dit gaan goed met elkeen.Kom geniet 'n heerlike dag van kuier & verf.Bespreek: Lenesté  082 549 3972
01/09/2026

Liewe Dames

Hoop dit gaan goed met elkeen.

Kom geniet 'n heerlike dag van kuier & verf.

Bespreek: Lenesté 082 549 3972

Geniet die nuwe vrolike seisoen! 💚
01/09/2026

Geniet die nuwe vrolike seisoen! 💚

Geniet jul lang naweek🩷
07/08/2026

Geniet jul lang naweek🩷

Liewe DamesEk het nog x2 plekkies oop vir Saterdag 8 Aug se Geloofsdeurtjie klas🩷🩷
03/08/2026

Liewe Dames

Ek het nog x2 plekkies oop vir Saterdag 8 Aug se Geloofsdeurtjie klas🩷🩷

Kaggelakkies Sat 11 Julie 2026Geloofsdeurtjie klasDankie vir elke dame wat vanoggend se deurtjie klas bygewoon het. Jul ...
11/07/2026

Kaggelakkies
Sat 11 Julie 2026
Geloofsdeurtjie klas

Dankie vir elke dame wat vanoggend se deurtjie klas bygewoon het. Jul het wragtig oulike idees gehad & jul afronding was perfek! 🩷

Liewe DamesHiermee Julie & Augustus se kreatiewe klasse.Bespreek & bring iemand saamGroete Lenesté🎀
02/07/2026

Liewe Dames

Hiermee Julie & Augustus se kreatiewe klasse.

Bespreek & bring iemand saam

Groete Lenesté🎀

Mixed Media Storage Box6 Junie 2026Lekker wintersklas met baie verf, kuier & klets, eetgoed, koffie & wyn! Dankie vir el...
06/06/2026

Mixed Media Storage Box
6 Junie 2026

Lekker wintersklas met baie verf, kuier & klets, eetgoed, koffie & wyn!
Dankie vir elke dame wat deel was van vandag se klas!
Julle was baie kreatief! 🎨

Chalkpaint Special 🎨X3 houers vir R100Slegs terwyl voorraad hou
03/06/2026

Chalkpaint Special 🎨
X3 houers vir R100
Slegs terwyl voorraad hou

Geseënde Hemelvaartdag🤍🤍🤍🤍
14/05/2026

Geseënde Hemelvaartdag🤍🤍🤍🤍

Address

Rose Street/Flame Lily Avenue Plot 25
Pretoria

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kaggelakkies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category