10/04/2026
Die aande word nou vinnig koeler. Almal soek 'n warm kombers.
Vars van die breipen en naaldwerk masjien is mooi:
Hou "Mietz" se Facebook blad dop vir nuwe winter artikels soos,
Bestellings kan geplaas word vir spesiale versoeke. Ek gebruik Pudo vir versendings van bestellings landwyd. Kontak my gerus.
Francien
076 305 1837