Jessica Argilla

Jessica Argilla Argilla produkte is uniek en handgemaak.

Die onvolmaaktheid is deel van die unieke resultate van rooi-klei-produkte, wat dit nie net funksioneel maak nie, maar 'n handgemaakte kunswerk.

Rebel sale 👩🏼‍🍳❤️
25/01/2024

Rebel sale 👩🏼‍🍳❤️


15/01/2024
More boxing day deals 🤩🤩Delivery from February 2024 👩🏼‍🍳
08/12/2023

More boxing day deals 🤩🤩

Delivery from February 2024 👩🏼‍🍳


Ek is 'n nuwe mamma van 'n 7 weke oue dogtertjie. Daar is so baie uitdagings met hierdie kleine lyfie. Kosmaak is defini...
08/12/2023

Ek is 'n nuwe mamma van 'n 7 weke oue dogtertjie. Daar is so baie uitdagings met hierdie kleine lyfie. Kosmaak is definitief een van hulle, want waar kry mens tyd? 🤷🏼‍♀️

Terwyl sy gister middag haar 30 min "power nap" vat, het ek geleentheid gehad om vir my en my man 'n heerlike aandete voor te sit. Alles te danke aan Argilla 👩🏼‍🍳

Dit het alles in die oond op 150° gaar geword, terwyl ek my volle aandag aan haar kon gee.

As ek dit kan doen, kan jy dit doen 😉
Jy het geen verskoning nie. Belê vandag in Argilla Pottery.

Kyk gerus na die Small Easy-Set. Meer as genoeg vir net 2 mense! Jy sal nie spyt wees nie.

Kontak my gerus om jou bestelling te plaas. Aflewering vanaf Februarie 2024.



Boxing day specials
06/12/2023

Boxing day specials


Watch this space 🤩🤩
05/12/2023

Watch this space 🤩🤩


🎅🎄Christmas deals🎄🎅Spoil someone this Christmas with any of these amazing deals.Argilla is handmade with love & care, es...
22/11/2023

🎅🎄Christmas deals🎄🎅

Spoil someone this Christmas with any of these amazing deals.

Argilla is handmade with love & care, especially for you ❤️🤗

All deals available until 27 November 2023.

Lay-Buy option also available.



🖤 Don't miss out on Black November 🖤All deals available untill 27 November 2023.
21/11/2023

🖤 Don't miss out on Black November 🖤

All deals available untill 27 November 2023.



Address

6 Nelmarie Street
Roodekrans
1724

Opening Hours

Monday 14:30 - 20:00
Tuesday 14:30 - 20:00
Wednesday 14:30 - 20:00
Thursday 14:30 - 20:00
Friday 14:30 - 20:00
Saturday 08:00 - 12:30
Sunday 12:00 - 16:00

Telephone

+27630042070

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jessica Argilla posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share