Hou Aan Droom

Call Directions

Hou Aan Droom Ons droom van mooi lap en maak tafeldoeke as ons wakker word ❤

🌿Shop vir jou eie Kersfees tafel of vir n persent!🎄 Maak gou, want hulle verkoop vinnig 💛 Tafeldoeke1.5 x 2.4 @ R190 (6 ...
19/11/2023

🌿Shop vir jou eie Kersfees tafel of vir n persent!🎄

Maak gou, want hulle verkoop vinnig 💛
Tafeldoeke
1.5 x 2.4 @ R190 (6 - 8 Seater)
Tafel Runners
45 cm x 2.0 m @ R100
Servette
6 vir R150

Limited stock beskikbaar.
Whatsapp my op 082 823 0529 as jy wil bestel of meer inligting soek (ek het nog baie mooi doeke)🌵🌻
Ek is in Roodepoort maar ek koerier landwyd 😁
Bestel gou want daar is net 1 of 2 van elk.
Danielle

Braai Voorskoot 🍖🥩🍗Plek vir jou braai tang, spice, (self n Bier of n Doppie sou jy wou😏) en n lappie wat los gemaak kan ...
11/06/2023

Braai Voorskoot 🍖🥩🍗
Plek vir jou braai tang, spice, (self n Bier of n Doppie sou jy wou😏) en n lappie wat los gemaak kan word om jou hand af te vee, en dan na die tyd te was.

R200 ELK.

One size fits all. Die band om die nek en maag is adjustable so kort/lank en dun/voller figuur sal pas.
Foto onder is die kleure wat beskikbaar is.

🍚🍲🥘Nuwe Produk.‼️..is jy moeg vir vlieë om jou kos bakke? Was maklik, en word baie vinnig droog. Bak Oortreksels R150 (s...
11/06/2023

🍚🍲🥘Nuwe Produk.‼️..is jy moeg vir vlieë om jou kos bakke?
Was maklik, en word baie vinnig droog.

Bak Oortreksels R150 (stel van 3)
Small (15 - 18cm)
Medium (18 - 24cm)
Large (24 - 32cm)

Nuwe product 😍Fur kussing 🎁Hulle is 50cm x 50 cm vir R150 elk.
28/05/2023

Nuwe product 😍
Fur kussing 🎁
Hulle is 50cm x 50 cm vir R150 elk.

RUNNERS!!! So beautiful 🎅🌲
18/12/2022

RUNNERS!!! So beautiful 🎅🌲

🌿Laaste kaans om te koop vir Kersfees. Daar is nog tyd om dit te courier🎄Tafel doeke1.5 x 2.4 @ R190 (6 - 8 Seater)Tafel...
18/12/2022

🌿Laaste kaans om te koop vir Kersfees. Daar is nog tyd om dit te courier🎄

Tafel doeke
1.5 x 2.4 @ R190 (6 - 8 Seater)
Tafel Runners
45 cm x 2.0 m @ R100
Servette
6 vir R150
Limited stock beskikbaar.

Whatsapp my op 082 823 0529 as jy belangstel 💚

Kykdie nuwe mooi doeke reg vir iemand as n persentjie 🌲🎅
18/12/2022

Kykdie nuwe mooi doeke reg vir iemand as n persentjie 🌲🎅

Mooi vir Braai en Kamp!
10/07/2022

Mooi vir Braai en Kamp!

Address

Roodepoort North

Telephone

+27828230529

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hou Aan Droom posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share