Liewe Hekel

Liewe Hekel With 2 hands for you. Handmade, unique gifts for yourself or somebody special.

Partykeer is dit al wat ek nodig het ....😍
01/06/2026

Partykeer is dit al wat ek nodig het ....

😍

Sold - Pink Gingham Baby Blanket van my Moksi blad.  Dankie Ria vir jou bestelling, hoop die baba dogterjie gaan gelukki...
02/05/2026

Sold - Pink Gingham Baby Blanket van my Moksi blad. Dankie Ria vir jou bestelling, hoop die baba dogterjie gaan gelukkig wees.

Mooie Bainskloof - perfekte hekel weer ....  kombersie kom mooi aan.
17/04/2026

Mooie Bainskloof - perfekte hekel weer .... kombersie kom mooi aan.

My hoekie vir die volgende paar dae.  Ek het nou genoeg wol vir die volgende kombers .......  let the fun begin😄
16/04/2026

My hoekie vir die volgende paar dae. Ek het nou genoeg wol vir die volgende kombers ....... let the fun begin😄

Never have I ever thought this will happen to me BUT, let me tell you.  Panic!!  I am away on a mini break and obviously...
15/04/2026

Never have I ever thought this will happen to me BUT, let me tell you. Panic!! I am away on a mini break and obviously took some yarn to keep me busy. Little did I know I will run out so quickly. So between Barrydale and Wolsley I had to find more stock. Thank you to New Kayo Bazaar, Farida that help me with a supplier in Paarl. Thank you to Die Wolnessie that helped me with stock of Kismet Knitspirations quickly. Nou is my hande weer besig.

Joané se welkom in die wereld pakkie.   Die due date is Mei so Ouma en Ma is reg vir jou.- Lilac Daisy Square Blanket- F...
09/04/2026

Joané se welkom in die wereld pakkie. Die due date is Mei so Ouma en Ma is reg vir jou.

- Lilac Daisy Square Blanket
- Fringe Beanie
- Scallop Washcloth

En so word ons liewe Alexis 1 Jaar oud.    Dis tog te lekker om rokkies vir Alexis te maak.
09/04/2026

En so word ons liewe Alexis 1 Jaar oud. Dis tog te lekker om rokkies vir Alexis te maak.

07/04/2026

West Rand Crocheters - please give me a quote for a single blanket, linen stitch - yarn supplied.

Send a message to learn more

02/04/2026

Want to crochet blankets with me?

I am part of a project that needs many blankets to be made to specifications.

*Must be based on the West Rand Gauteng
*Must be available to crochet blankets in a specific timeline

Please contact me for more information [email protected]

Kon nie wag om die nuwe Elle Karoo te gebruik nie - enige verskoning was goed genoeg.  Gelukkig het ek beplan om vir my ...
27/03/2026

Kon nie wag om die nuwe Elle Karoo te gebruik nie - enige verskoning was goed genoeg. Gelukkig het ek beplan om vir my Pa 'n kombers te maak vir sy verjaarsdag. Na soveel jare het ek nog nooit vir hom iets gemaak nie, so ..... perfect timing.

Die wol is so sag en werk fantasies. Die blend van Acrylic, Superwash Wool en Viscose gee 'n heeltemal ander gevoel!

- Double Size
- Wave
- Elle Karoo Chunky - Windmill

Address

Roodepoort

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27828065168

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Liewe Hekel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share