Lief jou Lyf

Lief jou Lyf Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Lief jou Lyf, Arts & Crafts Store, Rustenburg.

07/09/2023
Klein Luuks Reeks nou beskikbaar 💼 ❤️💼Hoe nader aan die NATUUR, hoe beter vir ons by Klein. Ons maak seker ons leerprodu...
10/10/2021

Klein Luuks Reeks nou beskikbaar 💼 ❤️💼

Hoe nader aan die NATUUR, hoe beter vir ons by Klein. Ons maak seker ons leerprodukte word van A-graad rou materiaal gemaak.

Gratis aflewering in Rustenburg. R99 Courier na enige ander area in SA🌻
0610801288

Vang nou al jou gunsteling Klein geure vas... in elke vertrek en KAMER in jou huis! Hierdie is ons eerste produk (van no...
08/10/2021

Vang nou al jou gunsteling Klein geure vas... in elke vertrek en KAMER in jou huis! Hierdie is ons eerste produk (van nog baie) in ons splinternuwe reeks: Klein K'mers.

Ons Kamer & Linne Sproei is beskikbaar in 10 geure:
Avokado&Komkommer
Lietsjie,Roos&Rooibos
Lemoen&Vanielje
Rooibos&Kaneel
Liefde&Laventel
Bessiebos
Pynappel&Klappermelk
Bamboes&Maroela
Sitroengras&Suikerriet
Vanielje

Pragtig, in glas en individueel verpak in ‘n boksie .00 (200ml)

0610801288

Bad Bederfies vir jou kleine lyfies 💙💗0610801288
07/10/2021

Bad Bederfies vir jou kleine lyfies 💙💗
0610801288

Membership and shipping included! And all future YL purchases at a discount price!062 005 6972
18/08/2020

Membership and shipping included! And all future YL purchases at a discount price!

062 005 6972

D I EB E K E N D EF E A T H E R... D I F F U S E Ris terug!!!!! Feather + Gratis 5 ml essentiële olie = R780🎉💜😱Die lekke...
18/08/2020

D I E
B E K E N D E
F E A T H E R... D I F F U S E R
is terug!!!!!

Feather + Gratis 5 ml essentiële olie = R780🎉💜😱
Die lekker combos met ons liewe Feather, Young Living se Uil diffuser, is nou beskikbaar!

Kontak my gerus of Los jou nommer in die comments en ek Kontak jou!
062 005 6972

Ons gunsteling-geur hierdie week is NATUURLIKLietsjie,Roos & Rooibos
18/08/2020

Ons gunsteling-geur hierdie week is NATUURLIK
Lietsjie,Roos & Rooibos

14/08/2020
The F E A T H E R  diffuser is back in stock!!! ❤️Whatsapp me for combo price 062 005 6972
14/08/2020

The F E A T H E R diffuser is back in stock!!! ❤️

Whatsapp me for combo price 062 005 6972

B A D M E L KOns groot gunsteling en Produk van die week!
11/08/2020

B A D M E L K
Ons groot gunsteling en Produk van die week!

V R O U W E E S Jy is meer as net ‘n bondel vol gedagtes...meer as ‘n loopbaan met ‘n DROOM...meer as ‘n lyf met kop en ...
09/08/2020

V R O U W E E S
Jy is meer as net ‘n bondel vol gedagtes...
meer as ‘n loopbaan met ‘n DROOM...
meer as ‘n lyf met kop en HART...
JY IS ‘N VROU VAN GOD!

Ons Vrouemaand Pakket is ‘n GROOT bederf en spesiaal saamgestel vir elke kosbare VROU!

Die Pakket bestaan uit:
1 x Egte Leer Grimering/Badkamer Sakkie
1 x Badskuim 300ml
1 x Seepkoek 145g
1 x Lyfbotter 150g
1 x Badsout 175g

R420.00
Beskikbaar teen hierdie prys tot 31 Augustus!
{Mates van Sakkie: 260x180x80mm*}

062 005 6972 ❤️❤️

Address

Rustenburg
0300

Telephone

+27610801288

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lief jou Lyf posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share