Dimpels met Dingetjies

Dimpels met Dingetjies Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Dimpels met Dingetjies, Arts & Crafts Store, Home, Rustenburg.

13/12/2018

Happy holidays from all of us

Hope krale, armbande en oorbelle om van te kies!!! Oorbelle teen R25 n paar.Krale met armbande teen R80 n stel.Geweefte ...
23/02/2018

Hope krale, armbande en oorbelle om van te kies!!!

Oorbelle teen R25 n paar.
Krale met armbande teen R80 n stel.
Geweefte armbande teen R15 elk.
Hout armbande met hartjie teen R25 elk.

Bestel vandag van die oulike geskenke.Hang dit teen die muur, sit dit op jou bos sleutels - Hout hartjies vanaf R15.Idia...
23/02/2018

Bestel vandag van die oulike geskenke.

Hang dit teen die muur, sit dit op jou bos sleutels - Hout hartjies vanaf R15.

Idiaal vir 'n tafel versiering by n troue, baba tee of verjaarsdag...of koop vir manlief of pappa n oulike geskenk !!!
Wyn borde teen R50 elk.

Hout Magnete - R10 elk

11/02/2018

Hallo julle...soos die meeste van julle weet was my grootste droom om my eie winkel te begin in 2018..ek gaan nie se dit gaan nie gebeur nie, maar dit het ongelukkig nie gebeur die tyd wat ek beplan het nie weens omstandighede . So share asb my posts sodat mense my page kan like, en weet net 2018 is nog ver nie verby nie...Ek is beskikbaar elke dag vir alle goedjies wat jul benodig en behoort binne kort als op my page te kan adverteur. Liefde , groete....

Arts and crafts shop

Vir die van julle wat nog nie n valentyn geskenkie gekoop het. Dit is nog nie te laat nie !!!Hoekom nie vir mamma of mei...
11/02/2018

Vir die van julle wat nog nie n valentyn geskenkie gekoop het. Dit is nog nie te laat nie !!!

Hoekom nie vir mamma of meisie n hout juwele boksie met sent in koop nie...

Klein boksies R70
Groot boksies R100
Borsspelde R20
Houtlepels R60

En nog baie meer !!!!

Kersfees is om die draai en hierdie is n ideale geskenk aan tieners,ouers ,huisgesinne en selfs boetie en sussie .Hoekom...
29/11/2017

Kersfees is om die draai en hierdie is n ideale geskenk aan tieners,ouers ,huisgesinne en selfs boetie en sussie .Hoekom duisende rande uithaal en n hele paar geskenke te koop waar jy een emmertjie vir geliefdes te kan gee om n herrinering vas te vang!
Bestellings gaan in teen 7 Desember en jy sal dit ontvang teen die 15de Desember .
R650 aflewering ingesluit in Rustenburg area.

21/11/2017

Met baie harde werk, n uitstekende span my man en kinders het ek uiteindelik my nuwe page en soveel om met julle te deel. En kerfees is om die draai. Asb share my page en loer wat het ek als. Saam julle kan ek n sukses maak van my grootste droom.

Address

Home
Rustenburg
0300

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27761936752

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dimpels met Dingetjies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share