Just keep scrapping

Just keep scrapping Hi there. Scrapbooking and all paper crafts... Wow! Making something out of paper to be proud of. Her

Nes die dames wat in kwartaal 1 hierdie klas gedoen het se projekte klaar of amper klaar is... is dit tyd om kwartaal 2 ...
20/04/2026

Nes die dames wat in kwartaal 1 hierdie klas gedoen het se projekte klaar of amper klaar is... is dit tyd om kwartaal 2 dames se datums deur te gee...

Die projek is nogal groot.. redelik baie om te doen.. so die klas word opgedeel in 2 sessies... daarom die 2x datums by elke groep.

Indien hierdie datums jou nie pas nie en jy graag die klas wil bywoon. Kontak my gerus om te reël.

✂️✂️✂️













✂️✂️✂️

Pivot Album klasDames! Dames! Dames!Julle projekte lyk verskriklik mooi!Kan nie wag om die finale produkte te sien nie.....
26/03/2026

Pivot Album klas

Dames! Dames! Dames!

Julle projekte lyk verskriklik mooi!

Kan nie wag om die finale produkte te sien nie...

Kom besoek ons gerus
4 Landros
Rustenburg













✂️✂️✂️

Op my tafel vanoggend.Wil iemand deel waarmee hulle tans besig is?✂️✂️✂️        ✂️✂️✂️
23/03/2026

Op my tafel vanoggend.

Wil iemand deel waarmee hulle tans besig is?

✂️✂️✂️









✂️✂️✂️

Pivot Album Frame 14 Maart 2026Deel 1Album en boksieVolgende week maak ons die raam.Hierdie 2 het die klas vreeslik baie...
14/03/2026

Pivot Album Frame
14 Maart 2026
Deel 1

Album en boksie

Volgende week maak ons die raam.

Hierdie 2 het die klas vreeslik baie geniet.

Kan nie wag om te sien as dit mooi versier is nie..











✂️✂️✂️

Pivot Album Frame28 Feb 2026Dames het die klas baie geniet.Hulle projekte moet nog net versier word..Kyk uit vir die 2de...
14/03/2026

Pivot Album Frame
28 Feb 2026

Dames het die klas baie geniet.

Hulle projekte moet nog net versier word..

Kyk uit vir die 2de Kwartaal se Pivot klas datums.











Just Keep ScrappingA5 Hout boksiesDames wat hierdie boksies sien is mal daaroor....As jy nie by Rustenburg NSD was nie.....
22/02/2026

Just Keep Scrapping

A5 Hout boksies

Dames wat hierdie boksies sien is mal daaroor....

As jy nie by Rustenburg NSD was nie....

En wil graag so n boksie he...

Nou is jou kans...

Slegs R170.00

✂️✂️✂️

Just Keep ScrappingPivot Album klas (Ek weet, ek weet, uiteindelik)Ek weet daar is baie van julle wat die klas wil doen,...
22/02/2026

Just Keep Scrapping

Pivot Album klas

(Ek weet, ek weet, uiteindelik)

Ek weet daar is baie van julle wat die klas wil doen, maar ek kan net 4 op n slag vat.

Hierdie is net solank 2 datums..dan doen ons weer n paar datums in die 2de Kwartaal.

Betaling bevestig bespreking

12/02/2026

*Just Keep Scrapping*

Pivot Album klas

(Ek weet, ek weet, uiteindelik)

Ek weet daar is baie van julle wat die klas wil doen, maar ek kan net 4 op n slag vat.

Hierdie is net solank 2 datums..dan doen ons weer n paar datums in die 2de Kwartaal.

Betaling bevestig bespreking

Just Keep ScrappingPivot Album klas (Ek weet, ek weet, uiteindelik)Ek weet daar is baie van julle wat die klas wil doen,...
12/02/2026

Just Keep Scrapping

Pivot Album klas

(Ek weet, ek weet, uiteindelik)

Ek weet daar is baie van julle wat die klas wil doen, maar ek kan net 4 op n slag vat.

Hierdie is net solank 2 datums..dan doen ons weer n paar datums in die 2de Kwartaal.

Betaling bevestig bespreking

✂️✂️✂️

Address

4 Landros Street
Rustenburg
0299

Telephone

+27724555871

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Just keep scrapping posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Just keep scrapping:

Share