Kaatjie Produkte

Kaatjie Produkte Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Kaatjie Produkte, Stellenbosch.

Waar kleur, kuns en storie ontmoet

Ek skep familie-, troeteldier- en blomskilderye,
asook magnete en juwele en druk my illustrasies op handgemaakte produkte soos kussings, tafellopers en handsakke

BAG CHARMS! Nog ‘n paar oor en dis op 20%-afslag om Lentedag te vier! Maak seker jy bestel jou gunsteling.Beskikbaar op ...
31/08/2026

BAG CHARMS! Nog ‘n paar oor en dis op 20%-afslag om Lentedag te vier! Maak seker jy bestel jou gunsteling.

Beskikbaar op die aanlynwinkel ❤️

HALLO, LENTE!Môre is dit amptelik Lentedag – maar by Kaatjie kon ons eenvoudig nie tot môre wag nie.Daarom kry jy van va...
31/08/2026

HALLO, LENTE!

Môre is dit amptelik Lentedag – maar by Kaatjie kon ons eenvoudig nie tot môre wag nie.

Daarom kry jy van vandag af 20% af op jou hele Kaatjie Produkte-bestelling om die nuwe seisoen ’n bietjie vroeër te vier.

Geen kode nodig nie – die afslag word outomaties by checkout toegepas.

’n Nuwe seisoen, ’n bietjie kleur en dalk iets moois vir jou huis – of sommer net vir jouself.

Welkom, lente. Ons het vir jou gewag.

NOG ‘N UUR! Jy’t nog so ‘n uur tyd om 25%-afslag op jou gunsteling-bag charm te kry!
30/08/2026

NOG ‘N UUR! Jy’t nog so ‘n uur tyd om 25%-afslag op jou gunsteling-bag charm te kry!

AMPer TYD! ⏰Net ’n vinnige herinnering: Kaatjie Produkte se Surprise Sunday SuperQuick Sale begin om 18:00 vanaand!Van 1...
30/08/2026

AMPer TYD! ⏰

Net ’n vinnige herinnering: Kaatjie Produkte se Surprise Sunday SuperQuick Sale begin om 18:00 vanaand!

Van 18:00 tot 22:00 kry jy 25% AF op jou hele bestelling – en jy het geen afslagkode nodig nie. Die afslag word outomaties by checkout toegepas.

Net vier ure. Net vanaand. En dan is dit verby!

Sien jou om 18:00!

SURPRISE SUNDAY SUPERQUICK SALE!Want hoekom nie ’n Sondagaand ’n bietjie lekkerder maak nie?Net VANAAND van 18:00 tot 22...
30/08/2026

SURPRISE SUNDAY SUPERQUICK SALE!

Want hoekom nie ’n Sondagaand ’n bietjie lekkerder maak nie?

Net VANAAND van 18:00 tot 22:00 kry jy ’n allemintige 25% af op jou hele Kaatjie Produkte-bestelling.

Geen kode nie. Geen moeite nie. Die 25% afslag word sommer outomaties by checkout toegepas.

Dis net vier ure lank – van 18:00 tot 22:00 – en dan is dit verby!

As daar dus ietsie in jou mandjie lê en wag, vanaand is sy aand.

**SURPRISE SUNDAY SUPERQUICK SALE**
25% af op jou hele bestelling
Sondag 30 Augustus | 18:00–22:00
Afslag word outomaties toegepas

Sien jou vanaand by Kaatjie Produkte!

Wat dink julle van hierdie?
28/08/2026

Wat dink julle van hierdie?

Sjoe, hierdie gaan met ‘n spoed! Baie dankie aan elkeen wat al bestel het. En ja, ek weet daar is nog ‘n paar wat al lan...
27/08/2026

Sjoe, hierdie gaan met ‘n spoed! Baie dankie aan elkeen wat al bestel het. En ja, ek weet daar is nog ‘n paar wat al lank wag vir hulle s’n van die vorige bestelling… dit kom, ek belowe!

Ek hoop jou bag charm maak jou of die een vir wie jy dit gekoop het, sommer ekstra gelukkig ❤️

Plaas jou bestelling nou op die aanlynwinkel.

Hulle gaan vinnig! Maak seker jy sit jou bestelling in vir die bag charms. Net ‘n beperkte aantal is beskikbaar vir best...
27/08/2026

Hulle gaan vinnig! Maak seker jy sit jou bestelling in vir die bag charms. Net ‘n beperkte aantal is beskikbaar vir bestelling.

R160 op die aanlynwinkel ❤️

Address

Stellenbosch
7600

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kaatjie Produkte posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kaatjie Produkte:

Shortcuts

Share