18/12/2025
Dit is die laaste dag van Die Mooi Mark in Stilbaai se gemeenskapsaal.
Kom kry wat jy nêrens anders kan kry nie teen pryse waarvan jy sal hou!
👉Net tot 17:00 vandag!
Maak ‘n uitstappie daarvan en skenk bloed in die munisipale gebou net langs die saal - vanaf 12:00.