Hypertufa and Cement Pots by Malinda

Hypertufa and Cement Pots by Malinda Sementpotte en Hypertufapotte. Potte word met die hand gemaak en NIE gebak nie.

31/12/2024
Stilbaai sakevroue deel kennisUrsula van Huyssteen, tweede van links, met die dames wat Dinsdag 11 Junie se bymekaarkoms...
18/07/2024

Stilbaai sakevroue deel kennis
Ursula van Huyssteen, tweede van links, met die dames wat Dinsdag 11 Junie se bymekaarkoms bygewoon het
STILBAAI NUUS - Stilbaai Women in Business is 'n klompie jare gelede gevestig met die doel om vroue in besigheid - en selfs die wat in besigheid wil gaan - te bemagtig.

Hulle kom elke tweede Dinsdag van 08:00 tot 09:00 by Wafels en Dinges op die Dorpsplein bymekaar waar daar gewoonlik tussen 10 en 20 dames opdaag om 'n voorafbepaalde onderwerp te bespreek.

Die bespreking kan gelei word deur 'n geleentheidspreker of Ursula van Huyssteen, die huidige dryfveer agter die organisasie.

Die oggend begin met "Dertig Sekondes" waar elke dame teenwoordig presies dertig sekondes kry om haar besigheid aan die res van die dames te bemark.

Daarna volg die bespreking en indien tyd toelaat sal hulle 'n vrae- en antwoordsessie hê.

Die hele idee is om mentorskap te bied en om enersdenkende dames bymekaar te bring om 'n positiewe impak in die gemeenskap te maak.

Hulle het ook ten doel om leierskap en vaardighede, spesifiek in besigheid, te ontwikkel.

Dames wat belangstel kan Ursula van Huyssteen kontak by 084 503 8481.

New Hypertufa pots and cement moulds. Such a pleasure and privilege to play around with Hypertufa and cement. Greetings😁
10/07/2024

New Hypertufa pots and cement moulds. Such a pleasure and privilege to play around with Hypertufa and cement. Greetings😁

Hypertufa and Cement Potte By MalindaSTILBAAIGroot verskeidenheid potte beskikbaar met of sonder plantjies.Beskikbaar by...
28/06/2024

Hypertufa and Cement Potte By Malinda
STILBAAI

Groot verskeidenheid potte beskikbaar met of sonder plantjies.

Beskikbaar by Stilbaai SPAR en direk van Malinda.

Werkswinkels ook beskikbaar.

Malinda 082 375 8677

Tweede HYPERTUFA-werkswinkel. Dankie vir die heerlike oggend om my kennis oor die maak van Hypertufa-potte met julle te ...
22/06/2024

Tweede HYPERTUFA-werkswinkel. Dankie vir die heerlike oggend om my kennis oor die maak van Hypertufa-potte met julle te deel. Seenwense⭐

Address

Stilbaai

Telephone

+27823758677

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hypertufa and Cement Pots by Malinda posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category