Hugo Creations

Hugo Creations Hugo Creations is a locally owned business specialising in handmade wood products, toys, clothing, and more! WhatsApp us for requests and to place orders!

Whether decorating your home or finding the perfect gift, Hugo Creations offers something unique.

M么re is ons laaste dag by die kersmark! Daar is nog tyd vir 'n laaste bietjie inkopies en lekker eet! 馃巹鉁笍
06/12/2024

M么re is ons laaste dag by die kersmark! Daar is nog tyd vir 'n laaste bietjie inkopies en lekker eet! 馃巹鉁笍

Nog een week oor vir kersfess inkopies! Perfekte geskenkboksies, lekker sepies, denim cover boekies en meer. Gaan loer e...
01/12/2024

Nog een week oor vir kersfess inkopies! Perfekte geskenkboksies, lekker sepies, denim cover boekies en meer. Gaan loer en ondersteun local! 鉁笍馃巹

BAIE DANKIE aan elkeen wat ons ondersteun het tot nou. Dankie vir elke like, share en comment. Sonder elkeen van julle i...
28/11/2024

BAIE DANKIE aan elkeen wat ons ondersteun het tot nou. Dankie vir elke like, share en comment. Sonder elkeen van julle is ons klein besigheid niks. 馃槆

22/11/2024

Hierdie naweek sal die laaste naweek wees wat Hugo Creations permanent by Root44 sal trade. Ons sal steeds pop ups doen by Root44, maar gaan meer tesiene wees by ander markte en feeste. Hou ons blad dop en volg ons om seker te maak jy weet waar om ons te kry! Bestellings kan ook geplaas word en per koerier gestuur word na jou bestemming. Dankie vir almal wat ons klein besigheid tot nou ondersteun het en help om ons drome te bewaarheid! 馃挀

Ons eerste kersmark begin m么re! Oulike geskenkboksies om van te kies en vele meer!!!!
21/11/2024

Ons eerste kersmark begin m么re! Oulike geskenkboksies om van te kies en vele meer!!!!

Vanaf m么re, die 16de November, hou ons BLACK FRIDAY! Meeste van ons items word afgemerk en slegs terwyl voorraad hou. Pr...
15/11/2024

Vanaf m么re, die 16de November, hou ons BLACK FRIDAY! Meeste van ons items word afgemerk en slegs terwyl voorraad hou. Pryse geldig slegs hierdie naweek en naweek van die 23/24ste November. 馃榿馃

Kant en klaar! Hierdie ook m么re beskikbaar by ons Root44 mark. Ons is op ons gewone plek vanaf 9 tot 5. 鉂o笍
08/11/2024

Kant en klaar! Hierdie ook m么re beskikbaar by ons Root44 mark. Ons is op ons gewone plek vanaf 9 tot 5. 鉂o笍

Ons is reg vir julle! Ons is vandag by Root44 en Rugby club. Kom kuier vir ons!
02/11/2024

Ons is reg vir julle! Ons is vandag by Root44 en Rugby club. Kom kuier vir ons!

01/11/2024
01/11/2024
Persoonlik d**k ek hierdie is 'n MOET h锚 item vir  die feestyd! Die Lavender Posies is 'n gedroogte bossie lavender blom...
01/11/2024

Persoonlik d**k ek hierdie is 'n MOET h锚 item vir die feestyd! Die Lavender Posies is 'n gedroogte bossie lavender blomme. Dit word met 'n proses gedroog vir drie weke en hou baie lank. (TOT 4 maande.) Dit lyk mooi en laat jou vertrek heerlik ruik en geen water is nodig. Vanaf m么re beskikbaar by ons Root 44 mark馃

Address

9 Drommedaris
Strand
7140

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00
Sunday 08:00 - 17:00

Telephone

+27794636143

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hugo Creations posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hugo Creations:

Share