Tolbos Kontrei Winkel Struisbaai

Tolbos Kontrei Winkel Struisbaai Nursery, Flowers and Coffee Shop. Freshly baked rusks and biscuits available by our locals. Afforda

13/06/2022

BELANGRIKE KENNISGEWING.

Neem asb kennis dat hierdie blad oor 14 dae verwyder sal word.

Gaan "like" asseblief die PALJAS blad om op hoogte te bly met ons aanbiedinge

Francois en Personeel.

Tolbos nooi u vriendelik uit om die kersete te geniet saam met die Tolbos Span.Ons Kesete vind plaas by die Rolbal Klub ...
15/11/2021

Tolbos nooi u vriendelik uit om die kersete te geniet saam met die Tolbos Span.

Ons Kesete vind plaas by die Rolbal Klub se saal om 12H30.

Besprekings is noodsaaklik aangesien daar beperkte sitplek beskikbaar is.

Kontak Francois by 071 552 2015 of whatsapp vir besprekings en navrae.

Tolbos sien daarna uit om u te onthaal.

Hiermee Tolbos se Vadersdag Spyskaart.U kan bestel volgens u behoefte.Bring die nodige eetgerei sodat ons vir u kan skep...
15/06/2021

Hiermee Tolbos se Vadersdag Spyskaart.

U kan bestel volgens u behoefte.

Bring die nodige eetgerei sodat ons vir u kan skep vanaf 12H00.

Afhangend van die weer, het ons beperkte sitplek beskikbaar in die tuin.

Plaas bestelling asseblief via whatsapp by 071 552 2015 voor Vrydag 18 Junie om 12H00.

Indien u enige navrae het, kan u ons gerus kontak vir bystand.

Bestellings sluit komende Vrydag 7 Mei 2021 om 12H00.  Plaas u bestellings via Whatsapp of skakel 071 552 2015 om u best...
03/05/2021

Bestellings sluit komende Vrydag 7 Mei 2021 om 12H00.

Plaas u bestellings via Whatsapp of skakel 071 552 2015 om u bestelling te plaas.

Bevestiging van u bestelling sal na u ge-whatsapp word.

Tolbos span

Met Moedersdag, die 9de Mei om die draai, plaas u bestelling vir n pragtige gemengde bos blomme by Tolbos. Telfoonnommer...
23/04/2021

Met Moedersdag, die 9de Mei om die draai, plaas u bestelling vir n pragtige gemengde bos blomme by Tolbos. Telfoonnommer 0715 522 015

Vir n smaaklike ontbyt besoek gerus Tolbos Kontrei Winkel in die Struisbaai Inkopie Sentrum.
05/01/2021

Vir n smaaklike ontbyt besoek gerus Tolbos Kontrei Winkel in die Struisbaai Inkopie Sentrum.

Besoek Tolbos Kontrei Winkel in die Struisbaai Inkopie Sentrum vir die beste ontbyt in Struisbaai.
30/12/2020

Besoek Tolbos Kontrei Winkel in die Struisbaai Inkopie Sentrum vir die beste ontbyt in Struisbaai.

Our coffee shop overlooks the tranquil garden centre and offers a choice of both indoor and outdoor seating. Enjoy a sum...
28/12/2020

Our coffee shop overlooks the tranquil garden centre and offers a choice of both indoor and outdoor seating. Enjoy a sumptuous country breakfast, a gourmet burgers and so much more. Visit us in the Struisbaai Shopping centre.
☎️ 071 552 2015

25/12/2020
Vir die heerlikste Boerpensies besoek Tolbos Kontrei Winkel in die Struisbaai Inkopie Sentrum.
21/12/2020

Vir die heerlikste Boerpensies besoek Tolbos Kontrei Winkel in die Struisbaai Inkopie Sentrum.

Address

Struisbaai Mall, Winkel Street
Struisbaai
7285

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:30
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tolbos Kontrei Winkel Struisbaai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Tolbos Kontrei Winkel Struisbaai:

Share

Category