Gifts By Klippie

Gifts By Klippie Sometimes the best gifts are gifts that make them laugh.

20/12/2024

Oulike kersboom paddatjie vir my kliënt se boom gehekel!!
20/12/2024

Oulike kersboom paddatjie vir my kliënt se boom gehekel!!

Kom kuier saam met Gifts By Klippie by die     te Swellendam, South Africa .. ek verkoop klomp verskillende    kersboom ...
16/12/2024

Kom kuier saam met Gifts By Klippie by die te Swellendam, South Africa .. ek verkoop klomp verskillende kersboom versierings wat jy op jouse eie boom kan hang of vir familie en vriende kan gee as geskenke..

Ek wil graag vandag vir myse ma, Babs van der Westhuizen baie dankie sê vir elke week se bystand en samesyn by my Gifts ...
14/12/2024

Ek wil graag vandag vir myse ma, Babs van der Westhuizen baie dankie sê vir elke week se bystand en samesyn by my Gifts By Klippie stalletjie by te Swellendam, South Africa .. dis so 'n lekker saam kuier atmosfeer en 'n tyd vir jubel en lag.. dankie myse ma.

Kom geniet 'n wonderlike vrolike dag saam met Gifts By Klippie Swellendam, South Africa     .. hier is ook vandag "live ...
14/12/2024

Kom geniet 'n wonderlike vrolike dag saam met Gifts By Klippie Swellendam, South Africa .. hier is ook vandag "live music" vir ambiance..

Kom koop jouse baba pink panther môre by Gifts By Klippie se   Swellendam, South Africa  stalletjie...!
13/12/2024

Kom koop jouse baba pink panther môre by Gifts By Klippie se Swellendam, South Africa stalletjie...!

Kom geniet die jaar se     saam met Gifts By Klippie by   .. bring jouse familie en vriende en kom kuier saam met ons.  ...
12/12/2024

Kom geniet die jaar se saam met Gifts By Klippie by .. bring jouse familie en vriende en kom kuier saam met ons.

Ek wil graag vir almal uitnooi om die 14de December      saam met my, Gifts By Klippie   te kom geniet..bring jou hele g...
10/12/2024

Ek wil graag vir almal uitnooi om die 14de December saam met my, Gifts By Klippie te kom geniet..bring jou hele gesin en vriende; kom geniet die gesellige atmosfeer onder di koelte bome.

08/12/2024
Gifts By Klippie wil graag almal nooi om Under the Oaks   Kersmark by te woon.. kom kyk watse     jy vir   vir jouse gel...
07/12/2024

Gifts By Klippie wil graag almal nooi om Under the Oaks Kersmark by te woon.. kom kyk watse jy vir vir jouse geliefde kan koop..

Moenie uitmis nie.. bestel nou vir jouse dogtertjie n pragtige poppie vir Kersfees.. slegs vir R60072 770 7112
05/12/2024

Moenie uitmis nie.. bestel nou vir jouse dogtertjie n pragtige poppie vir Kersfees.. slegs vir R60
072 770 7112

Address

Swellendam
[email protected]

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gifts By Klippie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share