Black Flamingo Leather &Knives/ Swart Flamink leer en messe

Black Flamingo Leather &Knives/ Swart Flamink leer en messe Leather craft and handmade knives and related stuff. Here we smile while we create!!

Kom kuier lekker saam met ons by Die Krip. Sien uit om jou te ontmoet.
31/08/2026

Kom kuier lekker saam met ons by Die Krip. Sien uit om jou te ontmoet.

Kom kuier more saam op Aarbeifees Musiekfees. Sien uit om jou te sien! Ek maak jou pasmaak beld, jy gaan kuier lekker op...
28/08/2026

Kom kuier more saam op Aarbeifees Musiekfees. Sien uit om jou te sien! Ek maak jou pasmaak beld, jy gaan kuier lekker op die fees en kry jou beld as jy uitkom. Kwaliteit topgrein A Graad leer belde. Gemaak om gemaklik te dra in enige omstandighede. !

Kom maak 'n draai by stalletjie A23 op die Aarbeifees. Gemaklik, naby die hek. Ek meet jou, en maak jou beld terwyl jy l...
20/08/2026

Kom maak 'n draai by stalletjie A23 op die Aarbeifees. Gemaklik, naby die hek. Ek meet jou, en maak jou beld terwyl jy lekker kuier. Wanneer jy uitkom vat jy jou beld en gebruik hom vir jare. Sien uit om jou te ontmoet. Aarbeifees Musiekfees

Ons sien so daarna uit om jou te ontmoet op een van die twee feeste..of miskien altwee. Kom maak 'n draai, kuier en meet...
19/08/2026

Ons sien so daarna uit om jou te ontmoet op een van die twee feeste..of miskien altwee. Kom maak 'n draai, kuier en meet. Kry die Kersgeskenk wat nooit opgou gee nie. Jaar in en jaar uit dra jy 'n beld wat presies vir jou gemaak is met passie en tydlose kundigheid. !!! Aarbeifees Musiekfees Die Krip.

Just a few things from the workbench. I enjoy every moment, every day, doing what I love.
11/08/2026

Just a few things from the workbench. I enjoy every moment, every day, doing what I love.

Twee groot feeste waarna ek uitsien! Kom kuier saam! Sien jou op die Aarbei-fees Brits en Die Krip Landboufees. Soek ons...
04/08/2026

Twee groot feeste waarna ek uitsien! Kom kuier saam! Sien jou op die Aarbei-fees Brits en Die Krip Landboufees. Soek ons op. Wys jy volg my op FB en kry 10% afslag op jou beld.

13/07/2026
Sien jou vandag op die B'sfees Ellisras. Kom raai die lengte van my langste beld en staan kans om 'n pasmaak beld te wen...
11/07/2026

Sien jou vandag op die B'sfees Ellisras.
Kom raai die lengte van my langste beld en staan kans om 'n pasmaak beld te wen. As ek nie jou beldgrootte het nie, hetniemand dit nie!!

From start to finish.
19/06/2026

From start to finish.

Address

Kwêvoël Paadjie
Thabazimbi
0387

Telephone

+27833786490

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Black Flamingo Leather &Knives/ Swart Flamink leer en messe posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Black Flamingo Leather &Knives/ Swart Flamink leer en messe:

Shortcuts

Share