13/10/2026
Cornices – Don’t forget the ceiling detail. ✨
Wanneer ons ’n vertrek beplan, fokus ons maklik op die vloer, mure en meubels – maar die plafon verdien ook aandag!
Cornices skep ’n mooi, gladde oorgang tussen die muur en plafon en gee ’n vertrek daardie netjiese, afgeronde voorkoms. Dit is ’n klein detail wat ’n groot verskil aan die finale gevoel van jou ruimte kan maak.
Of jou styl modern of klassiek is, die regte cornice help om alles mooi bymekaar te bring.
📍 10 Memorium Street, George
📞 044 001 1498
📱 072 774 6061
It’s the little details that complete the look. 🤍