Derby Plattelandse Antiques

  • Home
  • Derby Plattelandse Antiques

Derby Plattelandse Antiques Antiques

Uitstekende kondisieInk pot  R 150Lang lig-groen glas faas R 350Donker groen glas faas R 60Derby North West 0845629100
07/11/2025

Uitstekende kondisie
Ink pot R 150
Lang lig-groen glas faas R 350
Donker groen glas faas R 60
Derby North West 0845629100

Vintage cobalt blue glass ink well.  Round ripped pot. R 150.  Derby North West  0845629100
07/11/2025

Vintage cobalt blue glass ink well. Round ripped pot. R 150. Derby North West 0845629100

R95
21/01/2023

R95

Derby slaghuis en antieke winkel was baie lankal op map.  Daar het so baie dinge en veranderings gebeur al  by Derby en ...
23/07/2022

Derby slaghuis en antieke winkel was baie lankal op map. Daar het so baie dinge en veranderings gebeur al by Derby en Antiques. Ons het al lekker uitgebrei Hou die spasie dop

12/11/2021

Waar is
*DERBY MALL* , WAAR ALLES ONDER 1 DAK IS?

In Derby self. Jamesonweg 390 Derby North West 0347 Soek vir
*_DERBY SLAGHUIS*_ en jy het die mall gevind.

Roete wat jy in mall moet volg:
Begin by
*Derby slaghuis* (Leon, Lourika,Jj. Bestaan al 45 jaar).

* *op die stoep* is *Jaffels en pannekoek* (Oom Nico en Tannie Elbie). (Net Vrydae en Saterdae)

_voor slaghuis_ is n *klein kwekery.*

_Ingangs portaal v slaghuis is_ *klein tuin-sement ornamente*

_In slaghuis self_ *is die bekende Regte Egte Derby boerewors (kan dit net hier te koop kry)* , die lekkerste chilli bites , droëwors en biltong. Vars vleis.

*_Tuisnywerheid_* jy het nog nie sulke lekker vleispastytjies geëet nie. Koekies. Beskuit.

*_ANTIEKE WINKEL_* : *
*Porselein, silwer en *koper ornamente** .
Stap deur die slaghuis en kry die

*ANTIEKE EN MOOI HOUT MEUBELS*

- LINKS is mooi *sement tuin potte buite* (JJ)

- REGS is *Suikerbos* decor en geskenke (1 jaar) (Lisa en haar regterhand: Tannie Hester) dan is dit

*EZY Spray* Rug gifspuite. (Martin en sy regterhand Adri)

Dan word jy beloon met
*Mossie Koffie Restaurant* (3 mnd)
(Janel en Milla en hul 3 kelners). Eet en drink iets lekkers vir die pad wat voorlê. MOSSIE NIE OP MAANDAE OOP NIE.

En daar is jy deur Derby Mall. Ons wag vir julle besoek! Jy moet by al 11 afdelings n draai maak.

09/09/2015

Waar is Derby Plattelandse Antiques geleë?

Derby Plattelandse Antiques is in n klein dorpie geleë met die naam van Derby.
Waarin die wêreld is Derby vra die mense? Tussen Rustenburg. Magaliesburg. Swartruggens en Ventersdorp.
Daar is net 1 hoofpad deur Derby en die antieke winkel is op die pad net voor jy die dorp in of uitgaan (hang af van watter kant af jy inkom of uitgaan) langs Derby Slaghuis.
Besigheids ure:
Ma-Do: 07h00 - 16h00
Vry : 07h00 - 17h00
Sa : 07h00 - 13h00
So : Gesluit

Soek vir Derby Slaghuis en jy kry die antieke winkel.
Onthou in die platteland vra ons nog as ons n plek soek. Die GPS het nie al die antwoorde nie. Ons wag vir jou besoek.
014 549 2068

ROYAL ALBERT TEEPOT-RUIKEREk moes vir n spesiale funksie dek en my dogter en haar vriendin (studeer albei op Pukke) het ...
08/09/2015

ROYAL ALBERT TEEPOT-RUIKER
Ek moes vir n spesiale funksie dek en my dogter en haar vriendin (studeer albei op Pukke) het besluit hulle gaan vir my blomme saambring van Potch af vir my tafel. Daar word net gesê die blomme sal reg wees en ek sal sien as sy die oggend kom.

Kan jy jou voorstel hoe het my dogter met al haar bagasie (en sy het baie bagasie) en my tafel-ruiker in haar oranja betlee (volksie) alles ingepas.

Sy het mooi alles reg gesit op die tafel voor sy my laat roep het.
Groot was die verrassing oor die ruiker wat so treffend lyk met die pot wat skuinsstaan sodat dit moet lyk asof jy tee ingooi. Julle en dit tref my dis een van my groot Royal Albert teepotte wat so skuins op daardie glashouer staan. Voor ek nog iets kon sê, sê sy net rustig haar pa het gesê sy kon die teepot vat. (I rest my case)

Ek noem net. n Paar vrouens het deur die oggend die teepot probeer keer dat hy nie omval nie. Dan moet ons weer opspring om hulle te keer om nie aan die teepot te skuif nie anders val hy om. Die teepot was werklik veilig. Dit was n lekker Royal Albert tee-oggend gewees. Chris-mari jy was n ster met jou ruiker.

Address


Opening Hours

Monday 07:00 - 16:00
Tuesday 07:00 - 16:00
Wednesday 07:00 - 16:00
Thursday 07:00 - 16:00
Friday 07:00 - 17:00
Saturday 07:00 - 13:00

Telephone

+27845629100

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Derby Plattelandse Antiques posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

  • Want your business to be the top-listed Interior Service?

Share