Die Kalahari Verfhuis

Call Directions Website

Die Kalahari Verfhuis Jou Plaaslike Verfhuis, trotse verspreider van Verf, Kleur in Afrikaans.

16/10/2026

β˜‚οΈWATER BEGIN BO - STOP DIT BY JOU DAK πŸŒ§οΈβ˜”

Vir ekstra seΓ«l en beskerming bied Rubberjassie, ’n kwaliteit Verf-produk, ’n waterdigte onder- Γ©n bolaag wat mure en dakke beskerm teen selfs die mees strawwe weerstoestande. Hierdie reeks is ideaal vir oppervlaktes wat uiterste toestande moet trotseer – sonder om op ’n netjiese afwerking of pragtige estetika in te boet.

πŸššπŸš› Koerier landswyd

πŸ“ KGALAGADI PICK N PAY CENTRE
☎️ 0796020782 -Marius
βœ‰οΈ [email protected]

☎️ 0716528899 -Ethan
βœ‰οΈ [email protected]

🌐 https://champ.ly/0QWd0ldP

11/10/2026

🌧️🏠 IS JOU DAK REG VIR DIE SOMERREΓ‹N? 🏠🌧️

Moenie wag totdat die eerste groot reΓ«n jou dak se probleme uitwys nie! πŸ˜¬πŸ’¦

Maak VANDAG seker jou dak is reg vir die somerreΓ«n. β˜€οΈπŸŒ§οΈ

🎨 Kalahari Verfhuis help jou om jou dak behoorlik voor te berei en te beskerm.

πŸ“ž Kontak ons vandag vir jou GRATIS waterdigtingskwotasie!

πŸ“± Marius: 079 602 0782
πŸ“± Ethan: 071 652 8899

πŸ“ Kgalagadi Pick n Pay Sentrum – regs van Pick n Pay aan die parkeringskant.

Moenie die reΓ«n afwag nie – beskerm jou dak vandag! πŸ’ͺ🏠🌧️

🌸🎨 MOENIE ONS LENTE SPESIALE AANBIEDINGE MIS NIE! 🎨🌸Die LENTE-UITVERKOPING het aangebreek by Kalahari Verfhuis! πŸ”₯πŸ’₯ GROOT...
25/09/2026

🌸🎨 MOENIE ONS LENTE SPESIALE AANBIEDINGE MIS NIE! 🎨🌸

Die LENTE-UITVERKOPING het aangebreek by Kalahari Verfhuis! πŸ”₯

πŸ’₯ GROOT BESPARINGS
πŸ’₯ FANTASTIESE PRYSE
πŸ’₯ SPESIALE AANBIEDINGE OP ONS VERF
πŸ’₯ GROOT AFSLAG TEWEN

πŸ’Έ SPANDEER R500 OF MEER EN STAAN DIE KAANS OM TOT 10 PERSENT AFSLAG TEWEN IN DIE GELUKKIGE TREKKING.

⏰ Moenie wag tot dit te laat is nie!
πŸ“¦ Beperkte voorraad beskikbaar.

πŸ“ Kalahari Verfhuis
πŸ›’ Kgalagadi Pick n Pay Sentrum, Upington

πŸ“ž Kontak ons vandag!

πŸ‘€ Marius: 079 602 0782
πŸ“§ [email protected]

πŸ‘€ Ethan: 071 652 8899
πŸ“§ [email protected]

πŸ’΅ Spesiale aanbiedinge slegs geldig tot 30 September 2026 moenie uitmis nie.

19/09/2026

Wat 'n KRYT idee...

Ontmoet KRYT se nuwe 250 ml-reeks β€” klein botteltjies propvol kleur, karakter en kreatiewe moontlikhede!
26 kleure. 26 persoonlikhede. 🎨✨

Van Dapper en Liefdevol tot Moedswillig en Verskrik… watter KRYT-persoonlikheid pas by jou volgende projek? πŸ˜„

KRYT is veel meer as net β€œchalk paint”. Gebruik dit op meubels, kombuiskaste, binne- en buitemure Γ©n plafonne om enige ruimte met kleur, karakter en emosie te transformeer.

KRYT – waar kleur en emosie mekaar ontmoet.

πŸ“Kgalagadi Pick n Pay Centre
☎️ Marius- 0796020782
βœ‰οΈ [email protected]

☎️ Ethan- 0716528899
βœ‰οΈ [email protected]

πŸššπŸš› Koerier landswyd

Met sulke Positiewe terugvoer het ons besluit on die spesiale aanbiedinge tot einde September toe laat gaan.Onthou tot V...
16/09/2026

Met sulke Positiewe terugvoer het ons besluit on die spesiale aanbiedinge tot einde September toe laat gaan.

Onthou tot Voorhaadhou.

🌸🎨 LENTE IS AMPER HIER! 🎨🌸

Die lente is amper hier en ons is reg om jou verfprojek aan die gang te kry! πŸ”₯ Kom maak jou huis reg vir die nuwe seisoen met hierdie fantastiese spesiale aanbiedinge:

πŸͺ£ VERF SATYN WIT 20L
R1 599 NOU SLEGS R1 099!

🏠 NEXCOAT Binnehuis Muur & Plafon Verf20L
R729 NOU SLEGS R550!

🎨 NEXUS Laesheen Muur & Plafon Verf 20L
R1 100 NOU SLEGS R940!

πŸ”₯ EN NOG MEER! πŸ”₯

🎁 SPESIALE BONUS BY DIE BETAALPUNT!
Spandeer R500 of meer, trek ’n kaartjie by die betaalpunt en kry die kans om TOT 10% AFSLAG op jou aankoop te kry! 😍

⏳ Beperkte voorraad – moenie hierdie aanbiedinge misloop nie!

πŸ“ Besoek Kalahari Verfhuis by Kgalagadi Pick n Pay Sentrum

Kom loer in en ontdek nog meer lente-aanbiedinge wat op jou wag!

🎨 Kalahari Verfhuis – Jou kleur. Jou huis. Jou styl.

πŸ“… Spesiale aanbiedinge geldig vanaf 27 Augustus 2026 tot 30 September 2026

Address

Kgalagadi Pick N Pay Center
Upington

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Kalahari Verfhuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category