Quilt Mix

Quilt Mix Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Quilt Mix, Arts & Crafts Store, Vredenburg.

Wol.......wol......en nogmaals wol......... Kom kuier gerus en vul u voorrade aan...... Ons het ook breipenne,hekkel pen...
16/02/2022

Wol.......wol......en nogmaals wol......... Kom kuier gerus en vul u voorrade aan...... Ons het ook breipenne,hekkel penne en soveel meer.....

Pakkies koper hakspelde @ R4.00 per bondel
21/01/2022

Pakkies koper hakspelde @ R4.00 per bondel

Goeiemore al ons kreatiewe vriende..... Welkom by ons vars nuwe facebook blad..... Vir die van julle wat nog nie weet ni...
20/01/2022

Goeiemore al ons kreatiewe vriende..... Welkom by ons vars nuwe facebook blad..... Vir die van julle wat nog nie weet nie, ons het n eksklusiewe quilting winkel oop gemaak @ Breestraat 11 Vredenburg. Ons is net so bietjie langer as n jaar en n half oop en ons het gedink dis tyd dat ons n slag vir almal wys waarmee ons doenig is en waar ons n nuwe holte vir ons voete gevind het.
Hier is n voorsmaak waarna julle na kan uitsien. Ons het ook privaat ,onderdak parkering. Ons is langs die nuwe Sassa gebou,skuins oorkant Merweda Hardeware. Ons het n wye verskeidenheid DMC borduur gare, wol, Seralon gare en ander benodighede. Moet ook nie vergeet van ons lekker reeks koekies,beskuit en konfyte van ons Paarl padstal
Groete Martie en Karla

Address

Vredenburg
7380

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Quilt Mix posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share