K & D Art

K & D Art we make it ourselves.. . one of a kind xx

20/12/2025
20/12/2025
You've got to have this before someone else get it!
11/09/2024

You've got to have this before someone else get it!

26/07/2024

14.7K likes, 123 comments. “Best Motivational Speech. Life Lesson, Must Watch.”

Alle pryse op Amazon is aangepas vir jou, noudat jy lekker onder die komberse kan lê en lees.Heerlike warmstorie eboek l...
07/06/2023

Alle pryse op Amazon is aangepas vir jou, noudat jy lekker onder die komberse kan lê en lees.
Heerlike warmstorie eboek leesgenot vir jou! Wat beteken dit? Eenvoudig, jou storie verskyn op die skerm van jou foon of tablet. Nou het jy sommer 'n ingeboude liggie waar jy lees.
Spanning, waarhede, kinderverhale, gruweldade, liefde, seerkry, trauma, giggel en lekkerkry - beslis iets vir almal.
Kry joune nou deur Amazonrak of sommer direk van die kantoor by +27835396551 in die formaat van jou keuse. Praat met ons oor 'n lekker winterafslag ^.- Lekker lees!

Online shopping from a great selection at Kindle Store Store.

Terugvoer oor hierdie roman is nogal verrassend. Baie dankie xxHet jy al joune? Nog nie? Die mense praat oor die outjie....
13/03/2023

Terugvoer oor hierdie roman is nogal verrassend. Baie dankie xx
Het jy al joune? Nog nie? Die mense praat oor die outjie. Moenie dit mis nie. https://a.co/d/7PuSg5E
Afrikaans Love Story
EBoek sommer by kantoor 0835396551
En Sagteband Leesboek by Amazon

Hierdie maak nogal n goeie geskenkie vir iemand spesiaal

'n Diere beskermer (animal cop) gaan na die platteland om 'n egpaar wat vermoor is, se diere te hervestig, Sy moet aanpas by die plattelandse manier van doen, en beland in die middel van 'n ou mafia bakleiery, ontmoet vreemdes, en doen verskeie ander diere sake. En wat sou 'n roman wees sonder 'n...

We can make (for you to send via Whatsapp, Facebook etc):Christmas cardsBirthday cardsBon VoyageThank you Happy Annivers...
02/12/2022

We can make (for you to send via Whatsapp, Facebook etc):
Christmas cards
Birthday cards
Bon Voyage
Thank you
Happy Anniversary
Good Night
Good Morning
Deepest Condolences
Pet Condolences
Good Luck
Invites, etc
Contact now on +27835396551
Let us tailor make a price to fit your budget)
K & D Art Delene van Eeden de Wet Delene V Eeden DWet

I'm taking part in a voice-over competition on the well-known kykNET channel. Kindly, be a gem and like this post of min...
28/03/2022

I'm taking part in a voice-over competition on the well-known kykNET channel. Kindly, be a gem and like this post of mine, in order for it to count as a vote in my favour? Thank you, you're an absolute star!
Have a great day XX


Yes, this post. I will go first

Address

Vredenburg
7390

Telephone

+27835396551

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when K & D Art posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share