01/09/2026
Die lente is hier, en ons vier dit met kleur.
Kom maak jou eie teël en weet kreatief met lenteblomme en blare.
Alles word voorsien. Jy hoef net op te daag.
Nog nooit geverf of gekraft nie? Perfek. Hierdie klas is juis vir die mense wat d**k hulle is nie kreatief nie, kom en verbaas jouself.
Bespreek jou plek by Lizette: 083 603 0489 of maak n draai in die winkel. R275 per persoon.