Chris se winkel - Antiques

Chris se winkel - Antiques Chris se winkel:
An antique store located in Wellington.

It's a town full of history and character now a town full of antiques brought together by no other than Chris van Niekerk himself.

Hierdie een is vir die dames...Mooiste juweliersware van gister tot vandag.📿 Kom drink 'n heerlike koppie koffie terwyl ...
02/03/2022

Hierdie een is vir die dames...

Mooiste juweliersware van gister tot vandag.📿

Kom drink 'n heerlike koppie koffie terwyl jy terugdink aan jou kinderdae☕.
*
*
*

Uit die oude hoededoos. Kom maak 'n draai by Addystraat 16 op die hoek van Hexbergweg in Wellington📍***                 ...
28/02/2022

Uit die oude hoededoos.

Kom maak 'n draai by Addystraat 16 op die hoek van Hexbergweg in Wellington📍
*
*
*

Opwindende nuus! Kom kyk ons kwettery van groen, 'n oase van Wendell se groen vingers en die mooiste ou muur in Wellingt...
25/02/2022

Opwindende nuus!

Kom kyk ons kwettery van groen, 'n oase van Wendell se groen vingers en die mooiste ou muur in Wellington!🌿

Kom maak 'n draai by Addystraat 16.📍
*
*
*

Wat maak antieke goedere so besonders?  Vir my is dit defnitief die klein detail. Kyk net na al die detail op hierdie Br...
16/02/2022

Wat maak antieke goedere so besonders? Vir my is dit defnitief die klein detail. Kyk net na al die detail op hierdie Braziliaanse silwer.

'n Heerlike koppie koffie, met 'n reis na die verlede.☕ Kom ervaar dit self.
*
*
*

D**k net, as hierdie Harmonium c1880 stories kon vertel!Met 'n bietjie liefde sal hy nog baie jare se stories kan vertel...
14/02/2022

D**k net, as hierdie Harmonium c1880 stories kon vertel!
Met 'n bietjie liefde sal hy nog baie jare se stories kan vertel. 🎹

Kom maak 'n draai by Addystraat 16 op die hoek van Hexbergweg in Wellington📍
*
*
*

Kom drink 'n heerlike koppie koffie terwyl jy al ons oudhede waardeer, soos hierdie Oporto Silver Platter met 'n Lourenc...
11/02/2022

Kom drink 'n heerlike koppie koffie terwyl jy al ons oudhede waardeer, soos hierdie Oporto Silver Platter met 'n Lourenco Marques inskripsie.🙌

Kom loer in by Addystraat 16 📍
*
*
*

Onthou jy nog die dae waar elke huis 'n platespeler gehad het?😃Vir seker 'n skaars item 👌Kom drink 'n koffie by ons en g...
05/02/2022

Onthou jy nog die dae waar elke huis 'n platespeler gehad het?😃

Vir seker 'n skaars item 👌Kom drink 'n koffie by ons en geniet die verskeidenheid oudhede.
*
*
*

Juwele wat jy nêrens anders sal kry behalwe by Chris se Winkel nie. Uniek en oorspronklik. Kom besoek by Addystraat 16 o...
05/02/2022

Juwele wat jy nêrens anders sal kry behalwe by Chris se Winkel nie. Uniek en oorspronklik.

Kom besoek by Addystraat 16 op die hoek van Hexbergweg in Wellington. 📍
*
*
*

Wendell is die man met die groen vingers...Reg langs B'Spoke se koffie en Chris se Winkel...***
05/02/2022

Wendell is die man met die groen vingers...Reg langs B'Spoke se koffie en Chris se Winkel...
*
*
*

'n Egte leerhandsak met baie karakter. Daar word gesê enige iets kan in die mode wees solank jy dit met selfvertroue dra...
28/01/2022

'n Egte leerhandsak met baie karakter. Daar word gesê enige iets kan in die mode wees solank jy dit met selfvertroue dra 😉👌

📍Addystraat 16 op die hoek van Hexbergweg in Wellington.
*
*
*

Oumodiese koffers word nie meer gebruik vir klere pak nie, maar as dekor vir die huis. Kom kyk wat ons vir jou huis het ...
26/01/2022

Oumodiese koffers word nie meer gebruik vir klere pak nie, maar as dekor vir die huis. Kom kyk wat ons vir jou huis het 😃🙌

📍Addystraat 16 op die hoek van Hexbergweg in Wellington.
*
*
*

Kom kyk gerus na al ons antieke goedere terwyl die koffie besig is om te prut ☕📍Addystraat 16 op die hoek van Hexbergweg...
25/01/2022

Kom kyk gerus na al ons antieke goedere terwyl die koffie besig is om te prut ☕

📍Addystraat 16 op die hoek van Hexbergweg in Wellington.
*
*
*

Address

16 Addy Road
Wellington
7654

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 14:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Chris se winkel - Antiques posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Chris se winkel - Antiques:

Share

Category