Heart Designs

Heart Designs Hand made arts and crafts

01/07/2021

Volgens die POPIA Wet wat more 1 Julie 2021 in werking tree, is ek verplig om 2 vrae aan elke persoon op die groep te vra:

1. Wil jy deel wees van die groep?

2. Onderneem jy om nie die persoonlike inligting van die lede sigbaar elders te gebruik nie?
Indien jy JA kan antwoord, bly asb op die groep.

Jy hoef nie 'n antwoord te stuur nie, indien jy NEE antwoord, verlaat asb die groep vir almal se veiligheid.

Baie dankie vir u samewerking in hierdie verband.

Aan al my kliente 'n voorspoedige 2018.
31/12/2017

Aan al my kliente 'n voorspoedige 2018.

Aan al my kliente dankie vir julle ondersteuning! Mag julle elkeen 'n geseënde Kersfees hê.
24/12/2017

Aan al my kliente dankie vir julle ondersteuning! Mag julle elkeen 'n geseënde Kersfees hê.

Foto borde en braai borde.R80 elk.Slegs 1 van elk beskikbaar. Alle bestellings moet teen 23 Desember opgetel word. Ek bl...
20/12/2017

Foto borde en braai borde.

R80 elk.

Slegs 1 van elk beskikbaar. Alle bestellings moet teen 23 Desember opgetel word. Ek bly in Wellington.

As jy wil bestel, whatsapp my asb. My nommer is 079 828 7367.

Verskillende bordtjies met woorde op. Pryse onder elke foto.Slegs voorraad beskikbaar. Alle bestellings moet teen 23 Des...
20/12/2017

Verskillende bordtjies met woorde op. Pryse onder elke foto.

Slegs voorraad beskikbaar. Alle bestellings moet teen 23 Desember kom haal word.

Ek is van Wellington.

As jy wil bestel whatsapp my asb. My nommer is 079 828 7367.

Sê goed bordtjies.R50 elk.Sleg 1 van elk beskikbaar.As jy wil bestel kan jy jou bestelling vir my whatsapp. My nommer is...
20/12/2017

Sê goed bordtjies.

R50 elk.

Sleg 1 van elk beskikbaar.

As jy wil bestel kan jy jou bestelling vir my whatsapp. My nommer is 079 828 7367.

Ek is in Wellington.

19/12/2017

Goeie naand!

Alle bestellings moet teen 23 Desember opgetel word asseblief. Daar is slegs voorraad beskikbaar.

Geseënde aand!
Amanda

19/12/2017

Address

Wellington
7655

Telephone

+27798287367

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Heart Designs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share