Innovation for the Blind Shops

Innovation for the Blind Shops Ons Winkel & The Wool Spot

๐ŸŒผ โ€™n Geseรซnde Paasnaweek ๐ŸŒผIn hierdie tyd van refleksie en hoop onthou ons dat selfs wanneer dit stil en donker voel, God...
03/04/2026

๐ŸŒผ โ€™n Geseรซnde Paasnaweek ๐ŸŒผ

In hierdie tyd van refleksie en hoop onthou ons dat selfs wanneer dit stil en donker voel, God steeds werk.

Mag hierdie Paasnaweek jou hart vul met vrede en โ€™n nuwe verwagting vir wat voorlรช.

โ€œWant die Here is naby aan die wat op Hom wag.โ€

Hou vas aan hoop. ๐Ÿ’›

โ€ผ๏ธNeem asb kennis van ons Paasnaweek tye:Ons Winkel en The Wool Spot wens vir elkeen 'n geseรซnde Paasfees!๐Ÿ‡โœ๏ธOns sal ges...
30/03/2026

โ€ผ๏ธNeem asb kennis van ons Paasnaweek tye:
Ons Winkel en The Wool Spot wens vir elkeen 'n geseรซnde Paasfees!๐Ÿ‡โœ๏ธ
Ons sal gesluit wees vir vanaf 13:00 op 2 April 2026 en weer oop wees vanaf 7 April 2026.

โ€ผ๏ธNeem asb kennis:Ons Winkel en The Wool Spot sal gesluit wees vir Menseregtedag op Saterdag, 21 Maart 2026.๐Ÿฅณ
17/03/2026

โ€ผ๏ธNeem asb kennis:
Ons Winkel en The Wool Spot sal gesluit wees vir Menseregtedag op Saterdag, 21 Maart 2026.๐Ÿฅณ

โ€ผ Nuwe Reeks โ€ผOns stel graag die nuwe reeks bekend! Karoo Tweed Double Knit en Chunky 100g. ๐ŸงถBeskikbaar in 20 kleure.๐ŸŽจ V...
26/02/2026

โ€ผ Nuwe Reeks โ€ผ
Ons stel graag die nuwe reeks bekend! Karoo Tweed Double Knit en Chunky 100g. ๐ŸงถBeskikbaar in 20 kleure.๐ŸŽจ Vir slegs R48 elk. Dis die perfekte wol vir kombersies, sokkies, serpe of jasse.

โ€ผ๏ธNuwe reeks โ€ผ๏ธOns vul ons Charity reeks aan met die nuwe Rhythm wol.๐Ÿงถ Hierdie wol is 'n double knit, 100% acrylic wol w...
23/02/2026

โ€ผ๏ธNuwe reeks โ€ผ๏ธ
Ons vul ons Charity reeks aan met die nuwe Rhythm wol.๐Ÿงถ Hierdie wol is 'n double knit, 100% acrylic wol wat dit makliker maak om mee te werk. Dit word aanbeveel om met 'n breipenne tussen 3.5 - 4mm of 'n 4mm hekelnaald.

โ€ผ๏ธNuut inโ€ผ๏ธOns is opgewonde om die nuwe Charity reeks "Fluffy Hunky" bekend te stel. ๐ŸงถHierdie pragtige, bonkige wol is g...
19/02/2026

โ€ผ๏ธNuut inโ€ผ๏ธ
Ons is opgewonde om die nuwe Charity reeks "Fluffy Hunky" bekend te stel. ๐Ÿงถ
Hierdie pragtige, bonkige wol is gemaak vir vinnige projekte en snoesige resultate met 'n sagte, weelderige gevoel. Die wol is gemaak vir groot breinaalde en hekelpenne.๐Ÿงฅ๐Ÿฅป Die wol is beskikbaar is 16 verskillende kleure. ๐ŸŽจ

โ“Watter projek sou jy aanpak met hierdie lieflike wol?

๐Ÿ’– Liefde lรช in die klein dingetjies.Elke aankoop by Ons Winkel en The Wool Spot help om groot verskille te maak. Dankie ...
14/02/2026

๐Ÿ’– Liefde lรช in die klein dingetjies.
Elke aankoop by Ons Winkel en The Wool Spot help om groot verskille te maak. Dankie dat jy met jou hart koop hierdie Valentynsdag!

๐Ÿฅ‚๐‡๐š๐ฉ๐ฉ๐ฒ ๐๐ž๐ฐ ๐˜๐ž๐š๐ซ !! ๐•๐จ๐จ๐ซ๐ฌ๐ฉ๐จ๐ž๐๐ข๐ ๐ž ๐๐ฎ๐ฐ๐ž ๐‰๐š๐š๐ซ๐Ÿฅ‚
01/01/2026

๐Ÿฅ‚๐‡๐š๐ฉ๐ฉ๐ฒ ๐๐ž๐ฐ ๐˜๐ž๐š๐ซ !! ๐•๐จ๐จ๐ซ๐ฌ๐ฉ๐จ๐ž๐๐ข๐ ๐ž ๐๐ฎ๐ฐ๐ž ๐‰๐š๐š๐ซ๐Ÿฅ‚

๐ŸŽ„๐Œ๐ž๐ซ๐ซ๐ฒ ๐‚๐ก๐ซ๐ข๐ฌ๐ญ๐ฆ๐š๐ฌ !! ๐†๐ž๐ฌ๐žรซ๐ง๐๐ž ๐Š๐ž๐ซ๐ฌ๐Ÿ๐ž๐ž๐ฌ๐ŸŽ„
25/12/2025

๐ŸŽ„๐Œ๐ž๐ซ๐ซ๐ฒ ๐‚๐ก๐ซ๐ข๐ฌ๐ญ๐ฆ๐š๐ฌ !! ๐†๐ž๐ฌ๐žรซ๐ง๐๐ž ๐Š๐ž๐ซ๐ฌ๐Ÿ๐ž๐ž๐ฌ๐ŸŽ„

๐๐„๐„๐Œ ๐€๐’๐’๐„๐๐‹๐ˆ๐„๐… ๐Š๐„๐๐๐ˆ๐’:Ons Winkel en The Wool Spot sal toe wees vanaf 22 Desember 2025 vir die Feestyd. ๐ŸŽ„Ons sal weer oop...
17/12/2025

๐๐„๐„๐Œ ๐€๐’๐’๐„๐๐‹๐ˆ๐„๐… ๐Š๐„๐๐๐ˆ๐’:
Ons Winkel en The Wool Spot sal toe wees vanaf 22 Desember 2025 vir die Feestyd. ๐ŸŽ„Ons sal weer oop wees vanaf 5 Januarie 2026.โœจ
Innovation for the Blind

Address

126 Church Street
Worcester
6850

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:30 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Innovation for the Blind Shops posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Innovation for the Blind Shops:

Share

Category