Crazy Joy - Crafty Gifts

Directions Website Contact the business

Crazy Joy - Crafty Gifts Something different for that special person or just to spoil yourself. Quality can be affordable.

19/10/2024

Wat n lekker bestelling om te doen, dankie dat jy my daarmee vertrou het.
Pragtige pamper boksies vir n spesiale vroue aand.

Hoop julle aand was fantasties lekker!

Blessings 🌻

08/10/2024

Beste vriendinne is een van God se grootste blessings.

n Spesiale custom bestelling wat uitgegaan het Helderberg toe vir die viering van vriendskap.

Mag julle pad in mekaar se lewens met nog baie jare van joy geseën word 🥰🌻

SPRING SALE 2024 OFFICIALLY OVER!!Baie dankie vir elkeen van julle awesome CJoyers wat die 2024 Spring Sale ondersteun h...
07/10/2024

SPRING SALE 2024 OFFICIALLY OVER!!

Baie dankie vir elkeen van julle awesome CJoyers wat die 2024 Spring Sale ondersteun het. Ek waardeer julle ondersteuning so so opreg.

Laaste Sale bestellings gaan dieweek uit. En nou word daar volstoom reggemaak vir die Kersseisoen!
Die aanlyn winkel is dieweek af vir opdatering, maar julle is welkom om steeds via Whatsapp met my te kontak vir bestellings.

Dankie weereens en BLESSINGS!!
CJoy groete
Lindi

04/10/2024

Wat n absolute voorreg was dit om 'n skool op uit te help met bederfies vir hulle kosbare personeel op Teachers Day. Waar daar n wil is is daar n weg!!

Dankie dat julle my vertrou het met die spesiale bestelling.

Mag crazy blessings elke een van julle kosbare onderwysers volg met die belangrike taak wat hulle elke dag moet doen.

!!SPRING SALE EXTENDED TILL 6 OCTOBER 2024!!Julle het gevra, en ek is mos nice like that 😁😆, en DUIDELIK is die Bolandse...
29/09/2024

!!SPRING SALE EXTENDED TILL 6 OCTOBER 2024!!

Julle het gevra, en ek is mos nice like that 😁😆, en DUIDELIK is die Bolandse weer nogsteeds nie reg om te somer nie.

Laaste LAASTE LAASTE kans vir 2024 teen hierdie weggee pryse!
Moet dit nie misloop nie.

Ek mag dalk so nice wees om sommer middel van die week nog n batchie of vier in die mix te gooi op die aanlyn winkel se rakke, net so vir oulaas voor die (noodgedwonge) prys aanpassings.

HAPPY SHOPPING
Blessings Lindi 🌻

25/09/2024

Oe nee êh-êh. Ekt nou weer n oomblik gehad met die aanlyn winkel uploads gister en die pryse verkeerd om vasgelê. Nou lyk dit soos pnpay se specials🤦‍♀️.
Skies julle, herotel is huidiglik af, sodra daar weer connection is sal ek loop regmaak.
Die wat bestellings deurgestuur het, don't worry, ek sal die prys regstellings doen op julle telly's.

Dankie vd laat weet Lizzeee 🥰 en jammer vir die foutjie julle. 🌻🌻

ONTHOU DIE SPRING SALE IS NOG AAN!!New uploadsMooimooi oval belle nou afgemerk na R15 vir sale tyd.  Lyk beautiful vir n...
24/09/2024

ONTHOU DIE SPRING SALE IS NOG AAN!!
New uploads

Mooimooi oval belle nou afgemerk na R15 vir sale tyd. Lyk beautiful vir net daai bietjie van n op-zoosh van n somers uitrusting.

Nou beskikbaar aanlyn onder "sale" en "earrings -oval' katagorie
of
WHATSAPP Lindi 0825646768 vir bestelling
*beperkte voorraad

!!SPRING SALE NOW ON!!NEW UPLOADS (Wednesday)Teardrop, Balloon en Round Keyrings = R15elk*sien aanlyn vir al die designs...
18/09/2024

!!SPRING SALE NOW ON!!
NEW UPLOADS (Wednesday)

Teardrop, Balloon en Round Keyrings = R15elk
*sien aanlyn vir al die designs beskikbaar
*beperkte voorraad
*meeste end of range

Beskikbaar aanlyn
of
Bestel via WHATSAPP Lindi 0825646768

!!SPRING SALE NOW ON!!NEW UPLOADEmoji keychains = R12elk*beperkte voorraadBeskikbaar aanlyn ofBestel via WHATSAPP Lindi ...
17/09/2024

!!SPRING SALE NOW ON!!
NEW UPLOAD

Emoji keychains = R12elk
*beperkte voorraad

Beskikbaar aanlyn
of
Bestel via WHATSAPP Lindi 0825646768

!!SPRING SALE NOW ON!!NEW UPLOADSNog n nuwe batch balloon/teardrop oorbelle op hooks gelaai. Afgemerk van R25 na R20 per...
17/09/2024

!!SPRING SALE NOW ON!!
NEW UPLOADS

Nog n nuwe batch balloon/teardrop oorbelle op hooks gelaai.
Afgemerk van R25 na R20 per set

Kliek op SALE onder product catagories op die aanlyn winkel vir die volle katalogus beskikbare sale items (sien link by about op fbook page vd voordeur sleutel)
of
WHATSAPP Lindi 0825646768 vir bestelling/navrae
*beperkte voorraad

Address

Worcester
Worcester
6850

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Crazy Joy - Crafty Gifts posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Crazy Joy - Crafty Gifts:

Shortcuts

Share