Concrete and Vanilla design

Concrete and Vanilla design Interior design and decor service based in Worcester, Western Cape. Consult, design, decorate, repaint, reupholster and refresh.

28/06/2024

Concrete and Vanilla design is gesluit tot 9 Julie. Kontak my gerus weer daarna vir enige navrae♡O

Before and after♡
12/02/2024

Before and after♡











Before and after♡              #
10/02/2024

Before and after♡









#

Installation Friday♡
02/02/2024

Installation Friday♡

Concrete and Vanilla design sluit die jaar af en met 'n blye hart vol dankbaarheid vir elke liewe klient wat my gekies h...
13/12/2023

Concrete and Vanilla design sluit die jaar af en met 'n blye hart vol dankbaarheid vir elke liewe klient wat my gekies het om hulle mooimaak drome te help waar word, ek sê uit my hart uit 'dankie'!

Dis was 'n fees om met elkeen van julle te werk in 2023♡

Mag die seisoen van feesvier en rus vir ons almal weer vervul en laat uitsien na die wonderlike voorreg van 'n nuwe jaar vol planne en beloftes♡

Ek groet dan eers en sal weer 10 Januarie 2024 beskikbaar wees vir die nuwe jaar se mooimaak♡

Orelia

Reg vir lang stoepkuiers♡
13/12/2023

Reg vir lang stoepkuiers♡







Before and after♡             ♡
13/12/2023

Before and after♡











Van oud na nuut♡
13/12/2023

Van oud na nuut♡





Client shopping♡
20/10/2023

Client shopping♡

♡
10/10/2023

Address

Worcester

Telephone

+27792460531

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Concrete and Vanilla design posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Concrete and Vanilla design:

Shortcuts

Share