Negosiewa

Negosiewa Negosiewa Worcester is a small shop where you can find great gifts and ideas for any occasion.

πŸ”₯ Vandag vanaf 12:00 – Vars Roosterkoek beskikbaar! πŸ”₯Kom kry jou heerlike, varsgebakte Roosterkoek teen slegs R10 elk en...
29/05/2026

πŸ”₯ Vandag vanaf 12:00 – Vars Roosterkoek beskikbaar! πŸ”₯

Kom kry jou heerlike, varsgebakte Roosterkoek teen slegs R10 elk en bederf jouself sommer ook met ons gewilde Smelt-koekies in verskillende onweerstaanbare geure. 😍

Perfek vir tee, koffie of net omdat jy lus is vir iets lekker!

πŸ“ Shop 5 @ 15 on Park Close Centre, Worcester
πŸ“ž 076 064 7719

Moenie uitmis nie – voorraad is beperk en alles word vars voorberei! πŸ₯–πŸͺ

✨ Opsoek na die perfekte geskenk of iets besonders vir iemand spesiaal?Kom loer gerus in by ons winkel vir unieke items ...
28/05/2026

✨ Opsoek na die perfekte geskenk of iets besonders vir iemand spesiaal?
Kom loer gerus in by ons winkel vir unieke items en heerlike bederf! 🀍

πŸ₯§ Heerlike melkterte nou beskikbaar
πŸ“Œ Groot melktert – R140
πŸ“Œ Klein melktertjies – R15 elk

⏰ Onthou om jou bestelling voor Vrydag te plaas!

πŸ“ Shop 5 @ 15 on Park Close Centre, Worcester
πŸ“ž ⁨076 064 7719⁩

πŸͺ HAPPY FATHER’S DAY πŸͺSpoil Dad with something extra sweet this Father’s Day!Our loaded gourmet cookie boxes are packed ...
27/05/2026

πŸͺ HAPPY FATHER’S DAY πŸͺ

Spoil Dad with something extra sweet this Father’s Day!
Our loaded gourmet cookie boxes are packed with flavour and made with love 🀍

✨ Limited boxes available
✨ Pre-orders now open
✨ Only 50 boxes available

πŸ“ Pickup: De Wet or Negosiewa Worcester
πŸ“… Pickup Dates: 18 / 19 June
πŸ’΅ R300 Per Box

Treat the king of the house to the ultimate cookie experience πŸ‘‘πŸ«

26/05/2026

There’s nothing better than the smell of fresh cookies baking at home πŸͺ✨

Our Bottled Baker Cookie Mixes are packed with delicious layers of goodness, making baking fun, easy, and perfect for any occasion. Just choose your favourite flavour and get ready to enjoy homemade treats the whole family will love!

🎁 Perfect for gifts
πŸͺ Great for family baking
✨ Fun, delicious and beautifully packed

Available now in-store!

πŸ“ Shop 5 @ 15 on Park Close Centre, Worcester
πŸ“ž 076 064 7719

Freshly layered, beautifully packed, and made for baking memories πŸͺ✨Choose your favourite flavour and enjoy a fun, delic...
26/05/2026

Freshly layered, beautifully packed, and made for baking memories πŸͺ✨

Choose your favourite flavour and enjoy a fun, delicious baking experience at home β€” perfect for gifts, family treats, birthdays, thank-you surprises, or just because!

βœ” S’more Cookie Mix
βœ” Smartie Cookie Mix
βœ” Salted Caramel Cookie Mix
βœ” Cranberry & White Choc Chip Cookie Mix

Pop in and grab yours today! πŸͺ🎁

πŸ“ Shop 5 @ 15 on Park Close Centre, Worcester
πŸ“ž 076 064 7719

πŸ₯„ Iets besonders vir jou tafel! 😍Kom probeer ons heerlike, romerige mayonnaise-reeks – vol unieke geure en perfek vir br...
25/05/2026

πŸ₯„ Iets besonders vir jou tafel! 😍

Kom probeer ons heerlike, romerige mayonnaise-reeks – vol unieke geure en perfek vir braais, broodjies, slaaie en nog baie meer. 🀀πŸ”₯

En die beste van als? Ons geskenkpakke maak dit die ideale bederf vir jouself of iemand spesiaal. 🎁

πŸ“ Shop 5 @ 15 on Park Close Centre, Worcester
πŸ“ž 076 300 0038

Kom kry joune vandag – proe die verskil! πŸ‘Œ

πŸ“ WAAR IS NEGOSIEWA?Ons kry daagliks die vraag β€” β€œMaar waar is julle?” πŸ˜„Nou weet jy presies waar om ons te kry!Negosiewa...
23/05/2026

πŸ“ WAAR IS NEGOSIEWA?

Ons kry daagliks die vraag β€” β€œMaar waar is julle?” πŸ˜„
Nou weet jy presies waar om ons te kry!

Negosiewa Worcester is geleΓ« by 15 On Park Centre, Worcester πŸ“
Jou nuwe bestemming vir unieke geskenke, stylvolle dΓ©cor, mode-bykomstighede en soveel meer.

Kom loer gerus in en ontdek iets besonders vir jouself of iemand spesiaal ✨

πŸ“ž 076 300 0038
πŸ“ 15 On Park Centre, Worcester

πŸͺ PAS GEARriveer… en Worcester is mal daaroor! πŸ”₯😍Julle het gevra, en ons het geluister – hierdie gevulde koekies is NOU ...
22/05/2026

πŸͺ PAS GEARriveer… en Worcester is mal daaroor! πŸ”₯😍
Julle het gevra, en ons het geluister – hierdie gevulde koekies is NOU beskikbaar en reg om jou smaakknoppies omver te blaas! πŸ€€πŸ’—

Van Nutella, Biscoff, Aarbei Lindt, Peppermint Crisp en nog meer… elke koekie is vars gebak en propvol bederf! ✨

⚠️ Moenie te lank wag nie – hierdie koekies vlieg vinnig!

πŸ“ Shop 5 @ 15 on Park Close Centre, Worcester
πŸ“ž 076 064 7719

Kom kry joune NOU – voordat hulle uitverkoop! πŸͺπŸ’–

πŸͺ Smelt in jou mond, vars uit die oond!MΓ΄re is die wag verby – kom kry jou gunsteling gevulde koekies by ons.Van Nutella...
21/05/2026

πŸͺ Smelt in jou mond, vars uit die oond!
MΓ΄re is die wag verby – kom kry jou gunsteling gevulde koekies by ons.
Van Nutella tot Biscoff, Peppermint Crisp en meer… elke happie is pure bederf! 🀀✨

πŸ“ Shop 5 @ 15 on Park Close Centre, Worcester
πŸ“ž 076 064 7719

Beskikbaar vanaf mΓ΄re – moenie uitmis nie! πŸ’—πŸͺ

🌼 NEGOSIEWA WORCESTER 🌼Vars gebakte melkterte nou beskikbaar teen slegs R140 elk! 🀍πŸ₯§Bestel vandag vir mΓ΄re se afhaal – g...
21/05/2026

🌼 NEGOSIEWA WORCESTER 🌼
Vars gebakte melkterte nou beskikbaar teen slegs R140 elk! 🀍πŸ₯§

Bestel vandag vir mΓ΄re se afhaal – geen walk-ins, slegs vooraf bestellings. Perfek vir β€˜n kuier, bederf vir die familie, of sommer net iets lekker by die huis!

πŸ“ Shop 5 @ 15 on Park Close Centre, Worcester
πŸ“² WhatsApp jou bestelling: 076 064 7719

NegoSiewa WorcesterGourmet smake vir elke tafel – van unieke kase en bold sauces tot heerlike pestos πŸ§€πŸŒΆοΈπŸŒΏπŸ“ Shop 5 @ 15 o...
19/05/2026

NegoSiewa Worcester
Gourmet smake vir elke tafel – van unieke kase en bold sauces tot heerlike pestos πŸ§€πŸŒΆοΈπŸŒΏ
πŸ“ Shop 5 @ 15 on Park Close Centre, Worcester | πŸ“ž 076 064 7719 | Mon–Fri: 09H00–17H30 | Sat: 09H00–14H00

Address

Shop 5 @ 15 On Park Close Centre
Worcester
6850

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:30
Tuesday 09:00 - 17:30
Wednesday 09:00 - 17:30
Thursday 09:00 - 17:30
Friday 09:00 - 17:30
Saturday 09:00 - 14:00

Telephone

+27763000038

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Negosiewa posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Negosiewa:

Share