Little Lotta art & design

Little Lotta art & design exclusive handmade ceramic ware and children toys, the perfect imperfections

Kry jou Little Lotta geskenkbewys vir nuwe mamma en pappa en ouma en oupa om kleinding se voetjies en handjies te verewi...
27/05/2022

Kry jou Little Lotta geskenkbewys vir nuwe mamma en pappa en ouma en oupa om kleinding se voetjies en handjies te verewig in klei. Kontak Charlotte Werth 0832756273

perfect imperfections
04/06/2021

perfect imperfections

22/05/2021
Die spraakborrel element dui op die kommunikerende eienskap van my produk, in die sin dat dit op ‘n kunssinnige vlak met...
21/05/2021

Die spraakborrel element dui op die kommunikerende eienskap van my produk, in die sin dat dit op ‘n kunssinnige vlak met jou ’praat’. So ook ‘spreek’ ek die skepper lewe en individualiteit in elke kunswerk in. Die hart element dui op my liefde as die skepper teenoor die werk.

The speech bubble device indicates the communicative characteristics of my product, in the sense that it has the ability to speak to you on an artistic level. In a way I the creator also 'speaks' life into my artwork. The heart element indicates my love as the creator for the work.

liefde pret natuurlik
22/11/2016

liefde pret natuurlik

kersfees 2016 liefde pret natuur
22/11/2016

kersfees 2016 liefde pret natuur

en dit voel alweer soos kersfees ... my volgende little lotta skeppings is vars uit die oond dankie vir al die little lo...
27/05/2016

en dit voel alweer soos kersfees ... my volgende little lotta skeppings is vars uit die oond dankie vir al die little lotta ondersteuners hoop die skeppingkies verfraai

Address

Lutie Katz
Yzerfontein

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Little Lotta art & design posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category