02/09/2026
Weskus Snoek vanogg weer afgelaai ....
Ons het n bietjie voorraad op special @ R99 elk...
En dan nog n batch 1.8kg KOP AAN snoeke @ R120 elk in bulk van 10+ snoeke ...
Retail per single snoek dan R140 as nie bulk koop ...
Laaste harders @ R35 pakkie 5's
Laaste snoekkoppe @ R40 pakkie 3's
Sien op fotos vd bulk pryse ..
Oop elke dag...
Ons lewer nie af nie ongelukkig , self kom haal !!
Family Farmstall
507 Main Road
Noorder Paarl
Tel 0218724854