23/03/2022
Kort jy n esel en is jy moeg vir daardie esels met minder balans as n 93 jarige ouma? Wel ek het die oplossing vir jou. Die “Neat Pare Eeasel”, Met veranderbare hoogte en kantel. Dit mag dalk bietjie duur wees, maar jy sal skoon vergeet van daai drie been ouma esels met balans probleme, en hulle terselfde tyd los by die ouetehuis. Vind uit oor ons Esels op ons webtuiste en Facebook blad.
Website: https://pareeasel.co.za/
FB: https://www.facebook.com/PareEasels